Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Ek sou n vergroting van 3 - 12 x 56 verkies.
Ek het baie keer in die verlede in plekke geroep waar ek nie met n 10 vergroting reg gekom het nie en gesak het tot op 6 of selfs 3 vegroting.
Plekke soos bosveld en hoeveld met sy lang gras veroorsaak dat jy soms baie meer naby skote moet skiet en n vaste 12 vergroting sal nie werk nie.
Wat bedoel jy met n oop dot op die kruishaar?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Daar waar die twee kruishare kruis is dit "oop" jy kyk basies deur die kruispunt. ek het al eendag met 'n Swarofski dink ek geskiet wat so 'n kruishaar in het.. dit was op die skietbaan op 'n teiken , en jy kon actually die "bull" sien op die teiken ipv om die kruis "oor" hom te hou!!!Gerhard wrote:
Wat bedoel jy met n oop dot op die kruishaar?
Dis nogal iets om te beleef..
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Dankie JM...
Nog nie gesien nie.
Weet nie of "oop" kruis haar sal werk vir nag skiet nie...
Nog nie gesien nie.
Weet nie of "oop" kruis haar sal werk vir nag skiet nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Rudolph
1) verstelbaar
2) 12x
3) 30mm vir ekstra krag
4) Geen paralaks verstelling
5) 56mm vir gebruik met rooi lig
6) 4A sonder floating dot
7) fOV minstens 3.5m op 100m teen 12x vergroting
8 )Eye relive minstens 75mm of meer
9) Beste coating beskikbaar op alle vlakke van al die lense
10) Vinger verstelbare Turrets wat waterdig toemaak
11) Point of impact moet konstant bly ,moet nie nodig wees om voor elke skiet die scope te toets nie
Baie dankie vir die geleendheid en alle voorspoed met die scope.No 1-6 volgens jou lys die res my voorstelle.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Raynie is in die kol - hier is my "wish list":Rudolph Optics wrote: .... Ek sal die forum lede se insette waardeer! ....
- POI moenie skuif nie, selfs met 'n paar stampe en stote - soos dit maar op jagbakkie gaan.
- Optiese kwaliteit tydens nagskiet moet goed wees - jakkals moet op minstens 600m sonder probleem ge-eien kan word op 600m met 'n 170 lightforce (as hy in oopte teen 'n randjie bv. staan)
- Kruishaar moet in fokus bly, naby en v?r. Soms word die teleskope, sonder paralaks verstelling, nie ideaal gekalibreer nie, dan raak ?f die kruishaar ?f die beeld te gou uit fokus uit op verder afstande of nader afstande. Taffie se model Z6 van Swarofski doen hierdie baie goed.
- 4a-300 kruishaar perfek - ek hou daarvan om duidelike kruis te sien en koop nie die "oop"-kruishaar idee nie (As ons skiet moet mos op die kruis fokus en nie op die jakkals nie, n??)
- Relefante afmik punte op die onderste vertikale as (s? vir 300m, 350m en 400m as mens op 200m Zero met 'n 3500fps, 70gr, 6mm koe?l)
- Min verskil regtig tussen 56 en 50 lense. Ek dink 56 lense laat effe meer lig deur, maar is 'n fraksie meer paralaks sensitief (alhoewel "die boek" s? dit is nie so nie) Indien bo-staande optiese standaard met 50 lens bereik kan word, is dit goed genoeg.
- Ek hou van 'n 30 buis, dink tog dit help om optiese kwaliteit te verbeter (ek weet dat "die boek" nie so s? nie.) en 30 is ook meer robuus as 25
- Goeie field of view is baie belangrik, ons moet soms vinng die tweede jakkals kan optel en skiet.
- 10-12 vergroting ideaal
- As lense behandel kan word om nie maklik op te wasem nie, is dit 'n groot bonus.
So dink ek maar.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Louis, presies soos ek dit sal wil h?, met lekker maklik verstelbare turrets soos Raychell noem.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Ludwig, dis hy daai, behalwe dat dit die een wat jy wys, die verligte kolletjie het. Ek gebruik dit glad nie vir jakkalsjag nie, so persoonlik dink ek dit is oorbodig (die verligte kruishaar ding) Maar smaak verskil, daar is ouens wat weer 'n verligte kruishaar soek. Ek dink hierdie betrokke kruishaar is heel dik en duidelik genoeg om sonder die verligte kolletjie oor die weg te kom sonder 'n probleem.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Rudolph
Ek dink nie dit kan beter opgesom word as wat Louis gedoen het nie. Kwaliteit van optika, eenvoud in werking en onbetwisde betroubaarheid is die basiese kenmerke. Die presiese spesifikasies is korrek soos hy aangedui het.Kan ook saamstem dat ek nog nie met 'n beter kruishaar in die nag geskiet het as die 4A-300 nie.
Ek dink nogal daar is 'n leemte in die mark wat die "midrange" teleskope aanbetref vir soverre dit nagteleskope aangaan, jy gaan dalk net 'n slag slaan as jou produk aan die vereistes voldoen. In my opinie is "FOW" en paralaks die twee areas waar die meeste teleskope nie kan meeding met die top name nie. Die meeste kry een of twee kritiese eienskappe goed genoeg reg, maar faal in die ander.
Voorspoed!

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Manne
Kyk ek so na julle vereistes lyk dit my julle kan maar sommer by die Z6 bly wat Taffie het, hy sal werk.
Groetnis
Kyk ek so na julle vereistes lyk dit my julle kan maar sommer by die Z6 bly wat Taffie het, hy sal werk.
Groetnis
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Daar slaan jy nou die spyker so op sy kop.

Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
Rudolph
Jong, die kruishaar is maar die ding waarom die scope(as die res reg is) draai. Waar wil jy die jakkalse skiet? 150-, 200-, 250-, 300meter of verder. Alles nader as 250meter sal die meeste enkel kruise werk(mits die kaliber die job kan doen), maar wanneer die kaliber nie 100mm Point Blank Range van 250meter het nie moet die scope 'n tipe 4a 300 kruis h?. Wanneer kalibers wat die 100mm PBR kan handhaaf gebruik word en jakkalse word ook verder as die normale 280meter geskiet is dit raadsaam om die 4a 300 kruis te gebruik. Onthou ook dat jakkalse onder 240meter gewoonlik nie kans gee om ge-"range" te word nie, maar eerder in die 320- tot 400meter merk.
Nou het ek hier 'n paar goete ges? wat seker hier en daar so bietjie dwars kan wees en teenkanting mag uitlok. Die scope moet ook darem kan sien(die grassprite, takkies ens. wat die teiken mag verdwerg of verberg) daar waar jy die jakkals wil skiet, die scope moet darem sy POI kan behou in rowwe omstandighede en die scope moet ook darem sy verstellings eerlik kan hou.
Nou ek praat uitsluitlik van die jakkalsjag in die nag en kan nie vir ander tipe nagjag praat nie. Die ander eienskappe wat reeds gegee is stem ek mee heelhartig saam en sal dit as minimum aanvaar.
Die produk waarna jy soek is natuurlik nie sommer so teleskoop nie, jy soek 'n TELESKOOP wat hierdie eienskappe en kenmerke bevat en kan hanteer. Ek sien 'n opdraadstryd en weet dat dit 'n stryd gaan wees wat deeglike beplanning gaan verg. Dit is natuurlik moontlik, maar sien nie enige kortpaaie beskikbaar nie, so geld gaan maar moet praat.
Voorspoed met die projek en ek sal dit dophou.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rudolph Optics - Nagskiet Teleskoop
So lyk die Burris kruishaar waarmee ek skiet. Die afmik punte werk baie goed
[img width=560 height=293]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ris308.jpg[/img]
[img width=560 height=293]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ris308.jpg[/img]