Goeie dag almal.
Ek stel my graag voor. (Adriaan Swanepoel of Swannie)
Ek kom van die Vrystaat af, woon tans in Johannesburg.
Hou van jag, hengel, braai vleis en lekker gesels.
Groete
Nuwe Aansluiting - Swannie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Aansluiting - Swannie
Baie welkom hier by ons. Kom vertel meer van jou skietgoed en jagervaring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nuwe Aansluiting - Swannie
Welkom. Hier gaan jy baie leer en lag. Ek sien jy hou van hengel, is dit die 1 wat mens net n sinker aansit (geen hoek en aas) met n koue in die hand of verwar ek dit met visvangadriaans wrote:Goeie dag almal.
Ek stel my graag voor. (Adriaan Swanepoel of Swannie)
Ek kom van die Vrystaat af, woon tans in Johannesburg.
Hou van jag, hengel, braai vleis en lekker gesels.
Groete
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
-
adriaans
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri May 31, 2019 8:02 am
Re: Nuwe Aansluiting - Swannie
Dankie vir al die boodskappe, voel sommer klaar tuis.
N paar fotos van onlangse aktiwiteite.
Blesbok geskiet naby Brandfort
Gemsbokke naby Hennenman, My Pa, broer, broer se seun en ek. Was n Pa en seun dag gewees.
Visvang naweek naby Hartbeespoort dam.
Ek besit nie self jag skiet ysters nie, skiet gewoonlik saam my Pa en Broer en maak gebruik van hulle "tools".
Is in die proses om n paar van hulle oor te dra op my naam, .22 Mauser, Sako 223, 243.
Ek besit wel twee pistole, Glock19 en Glock34 G5 MOS. Het my oog op n CZ P07 gen2.
Oh, en versamel ook messe!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.