Blouwildebees met 120gr koels
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
BwB word nie verniet n armman se buffel genoem nie. Kopskote op hulle lei baie keer net tot slegte sinusitis.
As jy n baie goeie skut is en geen bokkoors kry nie, is kopskote doenbaar. As jy soos ek maar medium goed is, skiet jy maar bladskote.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
As jy n baie goeie skut is en geen bokkoors kry nie, is kopskote doenbaar. As jy soos ek maar medium goed is, skiet jy maar bladskote.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ons redeneer nou rondom 'n probleemkind in die jagveld en dit om hom met 'n kleiner kaliber en 'n ligter koeël te skiet. Vermy moeilikheid en slaan hom met die grootste hamer wat jy het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Luister gerus maar na Thinus se raad. Hy skiet jaarliks meer wild as wat baie mense al in wildtuine en in tv-programme gesien het.
Mooi loop
Mooi loop
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Sommer net so stukkie oor bwb. Het nou gekry vanaf n vriend op watsap.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/c4de95e33fd0b76abd19931b9abb1b7c.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/720dcedf3c4fe47cef716069abd803de.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/9dfe374db8b4a15d1d868ccbd272a64e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/c4de95e33fd0b76abd19931b9abb1b7c.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/720dcedf3c4fe47cef716069abd803de.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190521/9dfe374db8b4a15d1d868ccbd272a64e.jpg
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek stem heelhartig saam Oom Tripod. As jy breinskote gaan skiet, kap hom met die 6.5. As jy bladskoot gaan skiet, gebruik maar 'n groot kettie. Daai ding raak gesond met slegte skotetripodmvr wrote:Ons redeneer nou rondom 'n probleemkind in die jagveld en dit om hom met 'n kleiner kaliber en 'n ligter koeël te skiet. Vermy moeilikheid en slaan hom met die grootste hamer wat jy het.
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
5 skote op 100m met my 6.5x55 met die 120 gr ballistic tips. Wil hom nog fine tune dat al 5 daardie skote mekaar sny, sodat ek versekered is daar waar ek mik daar skiet hy. EK weet hierdie gaan 'n lekker uitdagende jag wees, want ek wil hom stalk tot op so 100m en dan 'n brein skoot gee.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Dan is die 6.5 mos overkill. Skiet hom met 'n 222.Conna Howa wrote: ek wil hom stalk tot op so 100m en dan 'n brein skoot gee.
Last edited by Hein22 on Wed May 22, 2019 3:35 pm, edited 3 times in total.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Dis nie n 30cal nieSteyr270 wrote:Is n .270 te lig of nie?
Ek skiet tans n 150g punt. (Hornaday interlokt)

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re:
Steyr270 wrote:Is n .270 te lig of nie?
Ek skiet tans n 150g punt. (Hornaday interlokt)
Nee hy sal hom drop, as jy bang is kan jy dalk upgrade na n interbond toe.
Bokke het nie sterker geword soos die koels beter geword het en die internet groter geword het nie, as jy die ding deur sy hart en longe skiet kan hy nie te ver gaan nie anders skiet hom in sy kop en laai hom net daar op waar hy gestaan het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Re:
Dankie vir die respons, nou voel ek meer gerusCapt. Oblivious wrote:Steyr270 wrote:Is n .270 te lig of nie?
Ek skiet tans n 150g punt. (Hornaday interlokt)
Nee hy sal hom drop, as jy bang is kan jy dalk upgrade na n interbond toe.
Bokke het nie sterker geword soos die koels beter geword het en die internet groter geword het nie, as jy die ding deur sy hart en longe skiet kan hy nie te ver gaan nie anders skiet hom in sy kop en laai hom net daar op waar hy gestaan het.
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Die enigste Blou W Beeste wat ek persoonlik op die plek laat neerslaan het met jagte oor die jare was as ek met geluk die rugstring/nekke af geskiet het. Gewoonlik jag ek hulle met die .338 en my geliefde Partitions (bladskote),maar my laaste twee bloues die jaar het ek met die .308 en (old stock) 150gr Speer (Hot cor) laat val. Die een was gepenetreer deur altwee longe en die het +- 300m verder geval. Die ander een was deur die hart en altwee longe en die het 80 meter verder geval. Ek het altwee koels kon kry en die retensie op die Speers koele is moeilik om te glo. Ek moet erken die uitdaging en adrenalin met hierdie kombinasie was veel lekerder as my gewone BWB kombinasie.
"the more I practice, the luckier I get'
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Maak asb seker oor breinskoot. Mens skiet maklik laag. Groen val hy daar, swart skiet n jagter hom vlg naweek weer.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201905 ... 8e09e5.jpg[/IMG]
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201905 ... 8e09e5.jpg[/IMG]
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Nee wat, ek dink ons over think dit te veel.
Ek sou geen probleem he om hom an te vat met die 120gr koel nie.
Wees rustig en sit 'n goeie skoot in, kop of mooi agter die blad. Die koel sal sy werk doen. Gee dit 15 - 20min na die skoot en jy sal jou bees optel.
Ek sou geen probleem he om hom an te vat met die 120gr koel nie.
Wees rustig en sit 'n goeie skoot in, kop of mooi agter die blad. Die koel sal sy werk doen. Gee dit 15 - 20min na die skoot en jy sal jou bees optel.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
let us know how it pans out
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Baie waar, veral ligter en kleiner kalibers. BWB koei geskiet wat afpoot kwesbok was. Met die slag sien ons die wond op die regter voorpoot en been is gebreek. Dit was waarskynlik van die vorige jaar se jagters.Malan123 wrote:As jy bladskoot gaan skiet, gebruik maar 'n groot kettie. Daai ding raak gesond met slegte skote
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Was bevoorreg om laas naweek n wildebees te skiet vir n gesoute wildboer in die Kalahari. Hy wou nie self skiet nie, want hy het net sy 270 by hom gehad. Ek weet nie of hy die kaliber as te lig beskou nie. Dalk wou hy my maar net n guns bewys.
160 gr. GS Custom teen 3000 fps uit 'n 300 WM laat nogal sy oë mooi uitspring.
160 gr. GS Custom teen 3000 fps uit 'n 300 WM laat nogal sy oë mooi uitspring.