Hernuwing

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Wildbunny
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 05, 2015 3:11 pm

Hernuwing

Post by Wildbunny »

Dag se Manne ek is al 'n hele ruk hier op die forum so ek se maar weer hallo. laas keer was dit uit Gauteng maar bly nou 2 jaar in die Kaap (ek het die lig gesien) om meer spesifiek te wees Somerset west. Van ons het mekaar al ontmoet sonder om dit te weet want ek werk in die wapen bedryf hier in die wes kaap. Ek bly nou 2 jaar hier en skiet bitter min omrede plekke om te skied hier so min is. Tans my gunsteling wapens wat ek besit is in volgorde.
1: 243 Howa Ackley
2: 338 Win Mag ZKK 602
3: 7MM rem Mag Browning
4: .22

Lekker dag en laat die kruit brand
Regards
Wildbunny.

Born Wild Living the urban race.
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Hernuwing

Post by Landcruiserman »

Daar is 'n lekker skietbaan net oor die berg voor Grabouw (dis nou as jy by die stakers kan verby kom...) - Mens draai af by die ESKOM pomp skema van Steenbras dam. Heerlik stil en pragtige views van die berg, om nie eers te praat van hoe jou skote weergalm teen die berg nie! Jy moet natuurlik lid wees van een van verskeie organisasies, maar daarna boek mens hom net, teken die sleutel uit (in Somerset Wes) en die baan is jou eie! - Bel bietjie vir Srand Guns en vind uit en vat 'n pel saam.....
Post Reply