Hi,
Ek het die opsie om 'n 410 haelgeweer, enkelloop teen 'n baie billike prys te koop, maar ek is nie seker of dit sinvol is nie.
Het iemand so tipe haelgeweer en waarvoor gebruik mens dit?
(Ek het 'n Mossberg 500 12G pomp aksie wat reeds besig is met aansoek proses, so 410 sal ekstra haelgeweer wees)
Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
Last edited by RevA on Mon May 27, 2019 1:16 pm, edited 2 times in total.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
Gee hom weg...
net n grappie..
Ek skiet so dan en wan met een. Bereikbare afstand is maar dun and slaan krag ook. daar is nie veel wat jy met hom kan doen nie. As jy wil muise skiet binne n stoor met fyn hael korrels kan dit seker werk, maar jy gaan moet naby hulle staan... ek dink n kat sal meer effektief wees en minder kos op ammo.
my 2c maar koop maar n 12boor as jy soek na n haelgweer.

12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
Carlo Rizinni en sy Club 410 sal verskil... https://www.youtube.com/watch?v=PgdSwAUG06w
Ek persoonlik soek nie 'n enkelloop haelgeweer verniet nie, hy gaan net plek opvat in jou kluis en nie gebruik word nie.
Ek persoonlik soek nie 'n enkelloop haelgeweer verniet nie, hy gaan net plek opvat in jou kluis en nie gebruik word nie.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
Skiet slange om jou huis en rotte en muise in jou stoor!!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
Dis n gawe speelding om jou kinders mee te leer.
Ek het al gehoor van een oom wat lastige diere soos muisvoëls en rotte in sy vrugteboord skiet.
As jy graag met herlaaiwerk speel kan jy 303-doppe gebruik.
Ek het al gehoor van een oom wat lastige diere soos muisvoëls en rotte in sy vrugteboord skiet.
As jy graag met herlaaiwerk speel kan jy 303-doppe gebruik.
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
303 doppe? Bedoelende jy kan hulle vir 410 laai?Ds J wrote:Dis n gawe speelding om jou kinders mee te leer.
Ek het al gehoor van een oom wat lastige diere soos muisvoëls en rotte in sy vrugteboord skiet.
As jy graag met herlaaiwerk speel kan jy 303-doppe gebruik.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wat doen mens met 'n 410 haelgeweer?
RevA wrote:303 doppe? Bedoelende jy kan hulle vir 410 laai?Ds J wrote:Dis n gawe speelding om jou kinders mee te leer.
Ek het al gehoor van een oom wat lastige diere soos muisvoëls en rotte in sy vrugteboord skiet.
As jy graag met herlaaiwerk speel kan jy 303-doppe gebruik.
Ja. Die rand is bietjie te dik en moet effe afgevyl word - so ongeveer 30% as ek reg onthou. Dan laai jy hom met n paar grein pistoolkruit agter n proppie van toiletpapier, of n bietjie meel en vorm die doppe vir die kamer. Soms het hulle twee skote nodig om mooi te vorm. Familie van my het n hele paar jaar so geskiet.