Dagsê
Ek het reeds 'n opinie of twee gekry...
Wil graag hoor wat sê julle...
jou opinie...in die 308...GMX 150 gr @ 2696 fps, GMX 165 gr, 2535 fps...watter een vir jag?
En Nee, ek gaan NIE die punt verander nie...dit is wat ek het, dis of die een of die ander.
Volgense Strelock, val die 165 7cm meer as die 150gr...dit kom neer op 9 clicks meer bysit vir die 165...
Dit is vir kudu en rooibok..nie verder as 300m nie.
Dankie
Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
Vir die wild wat jy wil jag en die afstande waarop jy dit wil doen sal die 150 gr my eerste keuse wees. Die 165 gr gaan geen merkbare voordeel hê nie, die 150 gr gaan voldoende penetreer en effens platter skiet.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
Netso!ThinusS wrote:Vir die wild wat jy wil jag en die afstande waarop jy dit wil doen sal die 150 gr my eerste keuse wees. Die 165 gr gaan geen merkbare voordeel hê nie, die 150 gr gaan voldoende penetreer en effens platter skiet.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
Lighter bullet with higher muzzle velocity will likely expand better.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2211
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
Dankie manne..waardeer
