eerste vark
-
Hunter xxx
eerste vark
Ek moet se dit was my eerste vark met die boog
Baie lekker
H
[img width=560 height=420]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... ean009.jpg[/img]

- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: eerste vark
Netjies Hunter!
Ons was die naweek uit vir die wielneuse, maar hulle was te slim vir ons. Ons het darem hul hoof kwartiere gekry, so sal die volgende trip beter beplan!
Groete
erx

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: eerste vark
Hunter
Baie geluk, sommer n mooi varkie daai!!
Groetnis
Baie geluk, sommer n mooi varkie daai!!
Groetnis
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: eerste vark
Mooi man!! Baie geluk!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Hunter xxx
Re: eerste vark
Ek moet ook se dit is nie jakkals jag nie.
N man raak maar aan die bewe kan as jy hom sien.
Ek dink as die gogga jou byt is dit verby.
Ek moet se ek het my boog al seker 10 jaar maar nooit n plek gekry om te skiet nie.
So ek het maar die boog saam gevat niks geoefen nie.
Ja ek dink dit het toe goed uit gedraai.
Ons het nie n Hide gehad nie maar net agter die krip gesit.
Die vark het so 20m vanmy af onder die draad deur gekom toe ek hom geklop het.
En dan Kean my seun se eerste vark met 22-250 geskiet hy is 8 jaar oud.
Groete
H
[img width=560 height=315]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... ean014.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... ean013.jpg[/img]

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: eerste vark
hunter
mooi vark daai en se vir daai man van jou hy is n yster jy sien sommer daai trots
wat n oomblik vir pa en seun n moment vir altyd geb?re
pragtig julle altwee
se vir jou outjie hy moet die foto gaan post by "jongmanne/teenagers." dis n afd wat FM vir die jong outjies begin het op die hoofbladsy net na algemeen. my outjie "blouvalkie" en cobb se seun "dewie" is die eerste twee jongmanne op die forum onderskeidelik 10 en 13 jaar oud.
registreer jou outjie dan kan hy lekker jagstories met die ander outjies uitruil

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: eerste vark
Baie geluk aan die jong man ook...Hunter xxx wrote: Ek moet ook se dit is nie jakkals jag nie.
N man raak maar aan die bewe kan as jy hom sien.
Ek dink as die gogga jou byt is dit verby.
Ek moet se ek het my boog al seker 10 jaar maar nooit n plek gekry om te skiet nie.
So ek het maar die boog saam gevat niks geoefen nie.
Ja ek dink dit het toe goed uit gedraai.
Ons het nie n Hide gehad nie maar net agter die krip gesit.
Die vark het so 20m vanmy af onder die draad deur gekom toe ek hom geklop het.
En dan Kean my seun se eerste vark met 22-250 geskiet hy is 8 jaar oud.
Groete
H
[img width=560 height=315]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... ean014.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... ean013.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: eerste vark
As ek na die skootplasing op die vark kyk lyk dit of daai ghielie in die suit kan gooi, baie geluk altwee van julle mooi varke en goed geskiet. Dit is daren lekker as n pa en seun so saam kan jag.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: eerste vark
Baie netjies!!! Geluk aan julle albei.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: eerste vark
Geluk oom Hunter
Lekker stewige varke
Dewie
Lekker stewige varke
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: eerste vark
Lyk baie lekker! Goeies!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: eerste vark
Nice nice
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !