knaldempers
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Dawie jammer dat ek intjip, ek sien die kalibers op n ander pos en wou net iets se.
Mossie,
Ek het in die week met n knaldemper man gepraat (Clarence Swanepoel 083 286 7162) oor die 300wm en ek gaan dit beslis doen. Hyt my n ou se nr gegee wat een ophet en baie in sy noppies is. Ek praat onder korreksie deursnee is 48mm en die lengte is 230mm.
My 243 se demper kom van Dirk in De Aar. ek het sy nr ook as jy hom soek.

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Hallo Mossie
Die ou wat die supressor gemaak het se naam is Adolf Labuschagne ek heeltemal kontak met hom verloor hy't by City Guns in Kaapstad gewerk toe hy dit vir my gemaak het. Hy's nie meer daar nie.
Die supressor se lengte is 220mm maar dit maak die geweer net 55mm langer (insteek tipe) en die diameter van die supressor is +-50mm. Dis van aluminium en is nie te swaar nie, kan ongelukkig nie weeg nie want ek het van daai dik plastiek omgeshrink wat hulle by elektrise kabels gebruik.
Hoop dit beteken iets

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: knaldempers
dankie Dawie en Janjak
janjak as jy kan sms sommer daai ou met die silencer op sy 300wm se nommer sal graag met hom wil gesels
dankie
mossie

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Mossie
kyk onder jou "My Messages".
kyk onder jou "My Messages".
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Dawie,
wat se plastiek het jy op jou knaldemper gesit en wat werk dit?
Ek het al gehoor die ouens sit rubber tape ens op om die "ping" uit die demper te haal.
Wat is jou en enige iemand anders se ondervinding?

pietskiet
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: knaldempers
yes manne
ek hoor deesdae baie van oom dirk se knaldempers- baie ouens in karoo skiet met hulle op.
Janjak- is jy tevrede met joune op jou 243? wat is julle manne se opinie omtrent die tipe materiaal wat die beste werk (m.a.w. die beste klank demp, meeste recoil verminder en duursaamste is)? aluminium, stainless steel, staal??
ou van Gunsports in oudtshoorn is ook glo baie goed- syne van stainless steel en maar 34mm in deursnee, 150mm lank.
groete
piet

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: knaldempers
Janjak
Ek vermoed Dawie verwys na "crimping sleeve". Jy behoort dit by 'n elektriese winkel te kry (industrie?l van aard). Mens kry die heel dikkes.
Gebruik die minimum deursnee van jou knaldemper plus 2-4mm ekstra as 'n verwysing. Mens kry verskillende make en kleure (swart glans en matt asook tot blou).
Die "sleeve" krimp dan wanneer daar hitte toegedien word en sit soos, ..jy weet wat.

Janjak wrote: wat se plastiek het jy op jou knaldemper gesit en wat werk dit?
Ek het al gehoor die ouens sit rubber tape ens op om die "ping" uit die demper te haal.
Wat is jou en enige iemand anders se ondervinding?
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: knaldempers
Al die manne op Knaldempers,
Voor julle besluit, kyk op vorige posts van die "REFLEX"tipe knaldempers.
groete,
brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: knaldempers
Hier is dit van Mountainman,
britsMountainman wrote: Hi Manne,
Ek het so paar maande terug vir my Silencer laat bou - die reflex tipe wat oor die loop skuif. Ek moet se dat die nou een modifikasie is wat ek al jare terug moes gedoen het. My groepering het gekrimp van 50mm na 10mm. Recoil is amper weg en jy kan sonder oor beskerming skiet. Die lekker ding is ook dat my geweer slegs 80mm langer is.
Die silincer is ook baie sterker as die normale een omdat hy gestud word op twee plekke en nie net op die skroef draad nie. Daar is ook 8 baffels in die voorste gedeelte. Daar is 'n gaaping tussen die eerste baffel en die loop. Hierdie baffel is gekurf en reflekteer die gasse terug in die expansion chamber wat oor die loop is. Die ander baffels breek die klank verder af want hulle afstand is nie dieselfde van mekaar af nie.
'n baie interesante ding wat ek opgemerk het is dat my geweer op presies dieselfde plek skiet met enige gewig punt.
Of ek nou 180gr of 155gr gebruik skiet sy op dieselfde plek oor 100m! Die knaldemper het my 308 se loop net so styf gemaak soos 'n bull barrel.![]()
Hier is 'n paar websites wat ek gebruik het vir my data wat die gunsmith gebruik het om die prop te bou.
Let ook op dat daar 'n stainless steel pyp oor die loop gaan in die expansion chanber. Dit is om die loop teen hitte te beskerm.
http://www.canadiantactical.ca/technical.html
http://en.wikipedia.org/wiki/Suppressor
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Hallo Janjak
Om eerlik met jou te wees het ek dit omgesit om die supressor te beskerm en om die kleur te verander, hy was blink. Ek dink daai plastiek is die industre?le tipe, dis nogal dik, ek het dit by 'n elektriesie?n gekry. Ek het gesien ouens sit fiets tjoep ook om. As ek weer een kry sal ek net fiets tjoop om sit. Ek kan nie onthou of dit vreeslik verskil aan die klank gedoen het nie, ek verbeel my hy't so effe pieng gemaak voor die plastiek.
Dawie
Om eerlik met jou te wees het ek dit omgesit om die supressor te beskerm en om die kleur te verander, hy was blink. Ek dink daai plastiek is die industre?le tipe, dis nogal dik, ek het dit by 'n elektriesie?n gekry. Ek het gesien ouens sit fiets tjoep ook om. As ek weer een kry sal ek net fiets tjoop om sit. Ek kan nie onthou of dit vreeslik verskil aan die klank gedoen het nie, ek verbeel my hy't so effe pieng gemaak voor die plastiek.
Dawie
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: knaldempers
Hello MM
Hoeveel skote het jy al deur die KD geskiet?

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: knaldempers
Dawie,
Moet net nie te veel skote skiet met jou binne band cammo op die suressor nie, gebrande rubber stink, en kom nogal swaar af.
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Graham
Ek het gewoonlik nie nodig om onnodig baie skote te skiet nie.
Dawie
Ps Sal dan maar eerder met NS4 verf
Ek het gewoonlik nie nodig om onnodig baie skote te skiet nie.
Dawie
Ps Sal dan maar eerder met NS4 verf
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: knaldempers
Hello Dawie
Hoe vat NS4 op aluminium? Het jy dit al probeer?

Dawie wrote: Ps Sal dan maar eerder met NS4 verf
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Nee noggie op 'n supressor nie, wat ek hou van die NS4 is dat dit nie kwaai blink nie. Ek het dit wel op my geweertas se raam probeer en dit skaaf maar gou af
-
theterminator
Re: knaldempers
Hallo aan al die manne
Ek het nou my naam op die forum gekry en alles gelees wat die manne van my knaldempers vertel.
party daarvan is waar, ander is nie waar nie.
My naam is Clarence Swanepoel en ek spesialiseer in knaldempers
Ek gaan julle nou meer inligting gee oor knaldempers
Alle knaldempers is nie dieselfde nie, knaldempers hoef nie so groot te wees soos sekere mates wat ek op die forum sien nie,
my knaldempers maak ook nie die pieng geluid wat ek by ander hoor nie, jy hoef ook nie 'n rubber oor die demper te trek om sekere efekte te verander nie. Ek verkoop dempers regoor SA en het ook ou knaldempers van verskeie ander vervaardigers in SA.
Ek het hulle oopgesny sodat mense kan sien wat kry jy as jy 'n demper koop en hoekom party dempers duurder is as ander en hoekom party beter klank demp as ander.
Die mates van my knaldempers wissel van 160mm tot 225mm met 'n deursnee van 42mm, ek laat my dempers "powdercote" in plaas van blou omdat die blou maklik afgaan met die baie hantering van die demper.
Ek bou ook die soort wat oor die loop skuif maar het die volgende probleem daarmee as ek na die gebruiker daarvan kyk
voordeel: die loop word net ongeveer 100mm langer
nadeel:die gewig van die langer demper word nou dubbel die gewig van die gewone demper omdat dit soveel langer is
die klank word dieselfde gedemp, maar die prys is aansienlik meer
Alluminium dempers hou nie so lank soos staal dempers nie, ek het baie kliente wat bokke oes en dit is die beste manier om te sien hoe lank 'n demper hou, het dempers hier wat meer as 14000 skote geskiet.
Ek het ook vir jare jakkalse geskiet en dit is waar ek begin het met knaldempers, die wat op die mark was was te lomp of nie effektief genoeg nie. Dit was nog in die beginjare van die internet en omdat ek nie internet gehad het nie het ek by Jacques Botha alles op die internet gekry wat ek kon oor knaldempers. Ek het gebou en getoets en verander tot ek tevrede was en het vir hom een gegee om mee te skiet, hy gebruik die demper nog vandag. Hy het darem 'n paar van die nuwes ook al gekoop.
As julle meer of iets oor dempers wil weet kan julle my op my e-mail adres of op my sel no 083 286 7162 skakel ek help graag
EK IS OOK BEREID OM VIR ENIGE VAN DIE FOREMLEDE 'N BETER PRYS OP DIE AANKOOP VAN 'N DEMPER TE GEE
BAIE DANKIE AAN DIE MANNE WAT SO GOED GESKRYF HET OOR TERMINATOR-KNALDEMPERS
BLESSINGS
CLARENCE

Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: knaldempers
Theterminator
Baie welkom op die forum en dankie vir jou bereidwilligheid om te help.
Jou produkte en handewerk is van hoogstaande gehalte,het self een van jou dempers
en my geweer skiet nou nog lekkerder vandat jy die wangstuk bietjie gelig het.
Groete
Kieterkat

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
DAAI EERSTE TWEEDE OF VIERDE EEN WAT CLARENCE HET HY EINTLIK NIE VIR MY GEGEE NIE.....HY HET SKROEFDRAAD OPGESIT EN TOE EK DIE EERSTE DRIE SKOTE GESKIET HET , HET EK EFFENS VOORBARIOG GESE EK VAT HOM EK GEE NIE OM WAT HY SE NIE.... EN VANDAG BAIE JARE EN 10000 SKOTE VAN N 308 LATER SKIET EK NOG MET HOM....
DALK KAN CS ONS ANTOORD DIE 308 SILINCER PAK MINDER CARBON AAN AS DIE 22-250 SE SILINCER ALBEI IS OP 335 KRUIT DIE 308 OP 45GR EN DIE 22-250 OP 33.5 GR...
DIE OU EEN HET NET DIE 3 GASKAMERS NL EEN IN DIE HELFTE EN WEER EEN IN DIE VOORSTE HELFTE.. DIE ANDER EEN HET DALK EEN OF 2 GASKAMERTJIES MEER IN....
ONS WAG MAAR WAT IS DIE REGTE ANTWOORD ...

Shoot straight and tell the truth!
-
Hunter xxx
Re: knaldempers
More Julle en Theterminator
Oor Knaldempers ek wil iets weet hoe toets jy die klank op jou KD.
Ek weet jy toets dit met n Decibel meter maar hoe ver van die geweer af.
AS iemand weet laat my weet dankie.
Groete
Hunter xxx

Oor Knaldempers ek wil iets weet hoe toets jy die klank op jou KD.
Ek weet jy toets dit met n Decibel meter maar hoe ver van die geweer af.
AS iemand weet laat my weet dankie.
Groete
Hunter xxx
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
HUNTERXXX
DAAR IS NET EEND ING WAT SAAKMAAK AS JY N KNALDEMPER TOETS JOU EIE ORE...
AS JY GERIELIK IS MET DIE KNALDEMPER GEBRUIK HOM.. JY KAN IN ELK GEVAL NIE DIE KLANKGRENS KNAL BREEK NIE, DIS NET DIT WAT JY HIER HOOR WAT SAAKMAAK...
EN DAN NATUURLIK DIE RECOIL WAT SO VERMINDER DAT ENIGE KALIBER HANTEERBAAR WORD, EK WEET NIE OF IEMAND KNALDEMPERS WIL GEBRUIK OP DIE 416 PLUS PLUS PLUS NIE, EK SIEN GEEN NUT VIR DIT NIE, SELF OP DIE 222 KALIBERS HELP DIT NET OM DIE SKOOT TE TREK EN DIE BOK TE SIEN VAL , OOR TE LAAI EN NOG STEEDS PRESIES TE WEES WAAR JOU SCOPE WAS VOOR DIE VORIGE SKOOT GEGAAN HET....
DAAR IS NET EEND ING WAT SAAKMAAK AS JY N KNALDEMPER TOETS JOU EIE ORE...
AS JY GERIELIK IS MET DIE KNALDEMPER GEBRUIK HOM.. JY KAN IN ELK GEVAL NIE DIE KLANKGRENS KNAL BREEK NIE, DIS NET DIT WAT JY HIER HOOR WAT SAAKMAAK...
EN DAN NATUURLIK DIE RECOIL WAT SO VERMINDER DAT ENIGE KALIBER HANTEERBAAR WORD, EK WEET NIE OF IEMAND KNALDEMPERS WIL GEBRUIK OP DIE 416 PLUS PLUS PLUS NIE, EK SIEN GEEN NUT VIR DIT NIE, SELF OP DIE 222 KALIBERS HELP DIT NET OM DIE SKOOT TE TREK EN DIE BOK TE SIEN VAL , OOR TE LAAI EN NOG STEEDS PRESIES TE WEES WAAR JOU SCOPE WAS VOOR DIE VORIGE SKOOT GEGAAN HET....
Shoot straight and tell the truth!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: knaldempers
goeie dag
ek dink nog steeds dat die meeste knaldempers op die mark redelik dieselde demp wat klank en skop aanbetref- die grootste issue vir my is die kwaliteit en lewensverwagting van die kd en as ek kyk na wat ek gesien het bly ek maar dink dat oom dirk en clarence se produkte hier leiding neem.
groete
mossie
ek dink nog steeds dat die meeste knaldempers op die mark redelik dieselde demp wat klank en skop aanbetref- die grootste issue vir my is die kwaliteit en lewensverwagting van die kd en as ek kyk na wat ek gesien het bly ek maar dink dat oom dirk en clarence se produkte hier leiding neem.
groete
mossie
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Hunter xxx
Re: knaldempers
More
Ek gaan n artikel plaas oor KD dan praat ons met die mens wat ken.
Ek wil graag hoor wat Theterminator se.
Onthou ek vrae net.
Groete
Hunter xxx

Ek gaan n artikel plaas oor KD dan praat ons met die mens wat ken.
Ek wil graag hoor wat Theterminator se.
Onthou ek vrae net.
Groete
Hunter xxx
-
theterminator
Re: knaldempers
JIS MANNE
HIERNIS 'N PAAR ANTWOORDE OP VRAE:
OM JACQUES TE ANTWOORD OOR DIE AANPAKSEL: DIE 22 250 SE KD PAK MEER AAN OMDAT DAAR MEER KAMERS IN DIE KD IS. 'N DEMPER WAT BAIE EFFEKTIEF IS GAAN VINNIGER WARM WORD EN GEVOLGLIK OOK MEER AANPAKSEL IN DIEN DEMPER KRY. DAAI KD WAT OP JOU 308 IS HET NET 3 KAMERS, DIE 22 250 HET 5 KAMERS.
AS DIE GATGROOTE VAN DIE BAFFELS NOG KLEINER GEMAAK WORDDAT DAAR NET 1MM SPELING TUSSEN DIE PUNT EN DIE BAFFEL IS SAL DIE KD NOG MEER EFFEKTIEF WEES EN SAL DIT NOG VINNIGER WARM WORD EN VINNIGER AANPAK.
ALLE KNALDEMPERS SE KLANK IS BESLIS NIE DIESELFDE NIE, JACQUES SAL BEVESTIG DAT TYDENS JAGGEWEERSKIET KOMPETISIES WANNEER DAAR 'N KLOMP OUENS LANGS MEKAAR Le EN SKIET JY DUIDELIK VERSKILLE IN DIE SKOTE KAN HOOR.
JY KAN DIE KLANK LAAT MEET, DIT MOET EGTER MET 'N BAIE SPESIFIEKE APPARAAT GEMEET WORD EN NIE SOMMER MET DIE VERKEERSDEPARTEMENT SE DESIBEL METER NIE.
STUUR ARTIKELS IN, ONS KAN ALMAL IETS LEER WAT WEER HELP OM DIE STREEPHONDJIES MINDER TE MAAK

MOET ONS NIE N AREA IDENTIFISEER WAAR ONS JAKKALSE KAN BEWAAR NIE...
DALK REG LANGS RESERVATE , DAN KAN DIE DOMINANTE JAKKIES MOS DIE RESERVAAT SE JAKKALSE UITHOU BY DIE 'GRENS'BOERE EN DAN KAN DIE GRENSBOERE MOS LAT HULLE JAKKALSE IN DIE RESERVATE EET.
IS DAAR NIE DALK N PROGRAM WAT ONS KAN VOLG OM JAKKALS TE LAAT EET AAN N SPESIFIEKE PROOI NIE,,,AS ONS BAIE MOOI GROOT VET HASE TEEL WAT SOOS EK NIE TE VIINNIG KAN HOL NIE EN ONS LEWER GEREELD VOORAAD VET HASE AF IN PROBLEEM AREAS. DINK JULLE NIE DIE JAKKALSE SAL DIE VOERKRAAL HAAS VERKIES BO SKAAP NIE...
ONS KAN DALK JAKKALSE LEER OM SLEGS HAAS TE EET EN NIE MEER SKAAP NIE...HET ONS DAN NIE N OPLOSSING VIR DIE PROBLEEM NIE...
EK PROBEER NOU SPESIALISEER IN PROBLEEM OPLOSSING EN NIE PROBLEEM STELLING NIE ...
HOE LYK MY PLAN MANNE EN MANINNE?????????????

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: knaldempers
Vragie vir die wat weet
Hoe gemaak met die mirage wat van die knaldemper af kom. Kyk 'n bietjie na drie skote hoe kook hy. Gevolglik gaan jy hoer (dis nou nie daai goete in Langstraat in Kaap nie)skiet omdat jou beeld opwaarts verplaas word.