Blouwildebees met 120gr koels
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Blouwildebees met 120gr koels
Naand almal.
Ek wil graag by julle hoor, sal 'n 120gr 6.5 koel wat geskiet word uit 'n 6.5x55 'n blouwildebees kan plat trek?
Ek wil graag by julle hoor, sal 'n 120gr 6.5 koel wat geskiet word uit 'n 6.5x55 'n blouwildebees kan plat trek?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
As jy hom in sy oor skiet ja !Tensy dit n mono is sal swaarder koeels beter wees vir lyf skote.Conna Howa wrote:Naand almal.
Ek wil graag by julle hoor, sal 'n 120gr 6.5 koel wat geskiet word uit 'n 6.5x55 'n blouwildebees kan plat trek?
DD
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Dis 'n Nosler ballistic tip
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ballistic tips is bietjie taaier as meeste loodkern koeels,maar ek verkies die 140gr BT vir groter wild.Conna Howa wrote:Dis 'n Nosler ballistic tip
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Gaan lees maar oor hoe 'n BWB jou die plaas wys. Gebruik dus liefs iets in die .30 klas om hom mee pak te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek dink n 140gr uit n 6.5sweed gaan hom harderder skiet as n 308 met n 150
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek stem hier saam. Het al vyf elande, drie blouwildebeeste, twee gemsbokke, twee koedoes en 'n verskeidenheid van kleiner wild geskiet met my .260 met 130gr Barnes TSX teen ongeveer 2800 ft/s. Dit was nie nodig om enige bok meer as een skoot te geen nie een almal het binne 100m gelê.Supacow wrote:Ek dink n 140gr uit n 6.5sweed gaan hom harderder skiet as n 308 met n 150
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
EK sou eerder die 130gr Accubond verkies.Conna Howa wrote:Naand almal.
Ek wil graag by julle hoor, sal 'n 120gr 6.5 koel wat geskiet word uit 'n 6.5x55 'n blouwildebees kan plat trek?
My seun gaan in die Julie skoolvakansie n Blouwildebees jag. Ek gaan egter vir die jag die 156 gr Norma oryx'e laai vir die ekstra versekering.
Die 120gr sal dit doen mits die skootplasing 100% is. Maar ons almal weet dat dit nie altyd maklik is in jag omstandighede nie.
Met die 130gr Accubonds het ek al twee Elande en n Blouwildebees geskiet. n Pel het ook sy eland met die 130gr Accubond geskiet.
Dit is nie noodwendig aan te beveel nie. As ons die groot skouer bene getref het sou ons moelikheid gehad het.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
156gr norma oryx uit die 6.5x55
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
BWB + 120gr BT = laaaaaang dag en nag!
Ja die bok sal val met 'n perfekte skoot. Soms bied die bok nie daardie opening om die BT agter 'n been deur die hart te stoot nie. Dan is 'n beter koeël net soveel beter.
Ja die bok sal val met 'n perfekte skoot. Soms bied die bok nie daardie opening om die BT agter 'n been deur die hart te stoot nie. Dan is 'n beter koeël net soveel beter.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek het al verskeie BWB met 120gr Barnes ttsx uit n 6.5x55 op die blad doodgeskiet in die bosveld sonder enige drama.
Ek sal dit egter nie met n Nosler ballistic tip waag nie
Ek sal dit egter nie met n Nosler ballistic tip waag nie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek het n blouwildebees bul laasjaar met my 9.3x62 geskiet met n 300gr punt en hy het my die plaas gewys. Nooit gekry nie. Moet se die skoot was op die blad maar dalk n bietjie lag.
Boodskap: jou 6.5 sal werk as jy n perfekte skoot plasing kan verseker.
Indien bogenoemde nie moontlik is nie moet jy die goeie raad hirbo volg.
Blouwildebees word maklik tweemaal deur boer verkoop.
Groete

Nico Jooste
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Jammer vir die ontsporing, ma ek het gister oor die radio gehoor waar 'n man oor die jag ordinansies van die provinsies gesels dat daar vir meeste wild 'n minimum koeël gewig is wat gebruik moet word (hy het genoem dat 150gr die minimum is vir koedoe). Is enige van jul bewus van sulke regulasies? Ek self jag alles kleiner as 'n kameelperd met my Barnes 130 TTSX en sukkel glad nie met dit nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek het dit ook so geleer toe ek die slag my toegewyde jagter kursus doen. As ek reg onthou was die minimum koel gewig vir n buffel 250gr so jy kan jou 30-06 ook gebruik.Stephan86 wrote:Jammer vir die ontsporing, ma ek het gister oor die radio gehoor waar 'n man oor die jag ordinansies van die provinsies gesels dat daar vir meeste wild 'n minimum koeël gewig is wat gebruik moet word (hy het genoem dat 150gr die minimum is vir koedoe). Is enige van jul bewus van sulke regulasies? Ek self jag alles kleiner as 'n kameelperd met my Barnes 130 TTSX en sukkel glad nie met dit nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Stem hiermee saam - wees eerder aan die veiliger kant terwille van die dier in die eerste plek, maar ook jou beursie.tripodmvr wrote:Gaan lees maar oor hoe 'n BWB jou die plaas wys. Gebruik dus liefs iets in die .30 klas om hom mee pak te gee.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
My maat Dolf sê altyd die "55" van 'n 6.5x55 staan vir die hoeveelheid maksimum tree wat 'n BWB hardloop ...as jy hom met 156gr Oryx skiet op die regte plek. Persoonlik glo ek 'n 120gr Barnes kan werk, maar ek sal die GLAD NIE doen nie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek het 34 blouwildebeeste met 6.5 mm kalibers gejag (6.5x55 en 6.5 Creedmoor), met die volgende koeëls:
12 met 120gr Hornady GMX
1 met 120gr Peregrine
1 met 129gr Hornady Interlock.
1 met 129gr Nosler Accubond LR.
1 met 136gr Lapua Scenar.
13 met 140gr Hornady A-max.
2 met 140gr Sierra Gameking.
3 met 130gr Nosler Accubond.
Ek het op die harde manier die volgende geleer:
1. Jou skootplasing moet perfek wees.
2. Vermy koeëls met 'n loodkern. 1 Hornady A-max, 1 Sierra Gameking en 'n 129gr Nosler Accubond LR het nie deur 'n blad gepenetreer nie. Ek het al 3 wildebeeste gekry maar dit was nie maklik nie. In die geval van die GK en die A-max het die bwb dwars gestaan. Die 1 met die Accubond LR het skuins vir my gekyk. Indien jy wel 'n koeël met 'n loodkern wil gebruik, maak seker dit is 'n "bonded" koeël en die wildebees staan dwars.
3. Ek het nooit 'n probleem met enige van die monolitiese koeëls ondervind nie.
4. Gebruik liewers 'n groter kaliber indien moontlik.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
nee wat die Barnes sal werk. My broer het laas jaar my pa se kwesbok neergesit met 76gr Kriek mono uit 6mm Musgrave.Hansieslim wrote:My maat Dolf sê altyd die "55" van 'n 6.5x55 staan vir die hoeveelheid maksimum tree wat 'n BWB hardloop ...as jy hom met 156gr Oryx skiet op die regte plek. Persoonlik glo ek 'n 120gr Barnes kan werk, maar ek sal die GLAD NIE doen nie.
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
En as jy enige van daardie koels gebruik om hom tussen die oë te skiet? My plan is om te bekruip tot 100m en 'n skoot tussen die oë te sit.ThinusS wrote:Ek het 34 blouwildebeeste met 6.5 mm kalibers gejag (6.5x55 en 6.5 Creedmoor), met die volgende koeëls:
12 met 120gr Hornady GMX
1 met 120gr Peregrine
1 met 129gr Hornady Interlock.
1 met 129gr Nosler Accubond LR.
1 met 136gr Lapua Scenar.
13 met 140gr Hornady A-max.
2 met 140gr Sierra Gameking.
3 met 130gr Nosler Accubond.
Ek het op die harde manier die volgende geleer:
1. Jou skootplasing moet perfek wees.
2. Vermy koeëls met 'n loodkern. 1 Hornady A-max, 1 Sierra Gameking en 'n 129gr Nosler Accubond LR het nie deur 'n blad gepenetreer nie. Ek het al 3 wildebeeste gekry maar dit was nie maklik nie. In die geval van die GK en die A-max het die bwb dwars gestaan. Die 1 met die Accubond LR het skuins vir my gekyk. Indien jy wel 'n koeël met 'n loodkern wil gebruik, maak seker dit is 'n "bonded" koeël en die wildebees staan dwars.
3. Ek het nooit 'n probleem met enige van die monolitiese koeëls ondervind nie.
4. Gebruik liewers 'n groter kaliber indien moontlik.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Enige van die genoemde koeëls sal werk vir 'n breinskoot.Conna Howa wrote:En as jy enige van daardie koels gebruik om hom tussen die oë te skiet? My plan is om te bekruip tot 100m en 'n skoot tussen die oë te sit.ThinusS wrote:Ek het 34 blouwildebeeste met 6.5 mm kalibers gejag (6.5x55 en 6.5 Creedmoor), met die volgende koeëls:
12 met 120gr Hornady GMX
1 met 120gr Peregrine
1 met 129gr Hornady Interlock.
1 met 129gr Nosler Accubond LR.
1 met 136gr Lapua Scenar.
13 met 140gr Hornady A-max.
2 met 140gr Sierra Gameking.
3 met 130gr Nosler Accubond.
Ek het op die harde manier die volgende geleer:
1. Jou skootplasing moet perfek wees.
2. Vermy koeëls met 'n loodkern. 1 Hornady A-max, 1 Sierra Gameking en 'n 129gr Nosler Accubond LR het nie deur 'n blad gepenetreer nie. Ek het al 3 wildebeeste gekry maar dit was nie maklik nie. In die geval van die GK en die A-max het die bwb dwars gestaan. Die 1 met die Accubond LR het skuins vir my gekyk. Indien jy wel 'n koeël met 'n loodkern wil gebruik, maak seker dit is 'n "bonded" koeël en die wildebees staan dwars.
3. Ek het nooit 'n probleem met enige van die monolitiese koeëls ondervind nie.
4. Gebruik liewers 'n groter kaliber indien moontlik.
Maak jy egter 'n fout met daardie "tussen die oë" skoot van jou, en dit gebeur baie maklik, gaan jy jou opvolg skote nie kan kies nie. Dan gaan jy die heel beste koeël moontlik nodig hê. En wens vir 'n groter geweer.
Wees versigtig met breinskote op 'n blouwildebees, wat na 'n uitstekende plan klink wanneer jy voor 'n rekenaar sit, werk nie altyd so goed in die veld nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Nolser Ballistic tip hunting is nie sommer so hierjy koeels nie. Inteendeel Norma het baie lank hulle fabrieks ammunisie wat almal so opvreet as die beste daarmee gelaai.
Ja 'n groter swaarder koeël is beter, maar BWB hardloop met swak .375 mono houe net so ver weg vir jou. BWB het een of ander bloedruk aanpasbare vermoë wat maak dat bloed verlies op 'n tipiese dubbel longskoot hulle nie sommer doodmaak nie. Die Regae in die kop is 'n helse groot bloedvaat struktuur wat ook nog help om suurstof ryke bloed na die brein te stuur(ashy een het).
Fokus eerder op jou skoot plasing as oor die BT se vermoë.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190520/51aa9096cdc42709758e9668479a02ec.jpg
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
Ek het nou nog nie 100de groter bokke met die 6.5 geskiet nie, maar ek moet sê die vyf of ses wat ek geskiet het (almal agter die blad) het almal mooi geval, wil meer sê dat dit maak meer saak hoe goed jy jouself vertrou om n goeie skoot te skiet met die geweer as wat jy dalk wil kompenseer met n beter koeel wat jy nog nie mooi in jou geweer ken nie. Die man wat die sneller trek sal daai een self moet antwoord.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
ek het n maand terug gesien hoe n mater van my n BWB met n 100gr sierra (243) laat bakkie ry. skootplasing was mooi agter die knoppe en sy het nie 100m gehardloop nie.
skoot was om en by 150m gewees.
skoot was om en by 150m gewees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Blouwildebees met 120gr koels
As jy hom reg skiet veral met iets soos n BT wat lekker vinnig loop val hy baie vinnig maar soos die manne se mens kry nie altyd daai regte skoot nie en as jy hom weer moet skiet veral as hy weg hol kan dit bq taai raak. Ek sal n bwb maklik met n 6mm agter die blad skiet en hy gaan 10/1 bitter vinnig val met n koel wat lekker vinnig reageer maar party keer maak mens klein bq droog in die oomblik en dan kan n dag lank raak op n digte plaas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.