Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Pappabeer wrote:Diesel Dog. Dit is uitstekend gedoen. Dis altyd lekker om te sien hoe iemand goed is met sy trade.
Sal jy omgee om stap vir stap te verduidelik hoe jy die ring maak en waarmee jy hulle swart gemaak het? Sal jy hulle nog lap op die geweer of is dit nie nodig nie?
Kan ek nie maar eerder leeu loop nie ? Ek verduidelik maar swak ,die eerste paar ringe het ek gemaak om die vakansie om te kry en hulle was in pare gemaak met eenkant as die oorsprong en alle mates verwys na die oorsprong as hulle op n reguit basis gemonteer word met die oorsprong aan die selde kant dan sou dit in teorie nie nodig wees om hulle te lap nie.
Ons ken mos almal die verskil tussen die teorie en die praktyd.
Die ringe wat ek nou mee besig is word die mates inkrementeel verander en hier is waar die gevaar van ''tolerance stacking'''' jou kan uitvang.Ek is nou met'' proof of concept''besig,sal soos ek vorder weer verslag gee .Die swart ringe is met 2K gespuit.
Toe ek nog springbok met 243 en 25-06 geskiet(nie jag nie) het was 80gr en 85gr ballistic tips my voorkeur koeel gewees .Nou wonder ek hoe die 80gr ballistic tips sal vaar in die 28"1-7.4 twist loop in 6mm xci en teen watter spoed hulle gedryf kan word?
Maggies DD, ek het jou hande werk mooi bekyk. Jy kan maar jou werk bedank en jou volle aandag gee om teleskoop ringe, aksie vloer plate en knaldempers te maak. Ek dink jy sal nie kan voorbly met al die bestellings wat jy van Jaracal lede sal kry nie.
Burger wrote:Maggies DD, ek het jou hande werk mooi bekyk. Jy kan maar jou werk bedank en jou volle aandag gee om teleskoop ringe, aksie vloer plate en knaldempers te maak. Ek dink jy sal nie kan voorbly met al die bestellings wat jy van Jaracal lede sal kry nie.
Ek hou die topic daagliks dop, angstig vir fotos van die volgende projekte!!!
Diesel Dog wrote:Toe ek nog springbok met 243 en 25-06 geskiet(nie jag nie) het was 80gr en 85gr ballistic tips my voorkeur koeel gewees .Nou wonder ek hoe die 80gr ballistic tips sal vaar in die 28"1-7.4 twist loop in 6mm xci en teen watter spoed hulle gedryf kan word?
DD
Ballistic tip is n taai koel ek glo nie jy sal n 80gr vinnig genoeg kan skiet om daai jacket af te skiet self in n 1-7.4 twist nie, die 55s hou self by 4000fps uit n 1/8 en 1/9 twists
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Diesel Dog wrote:Toe ek nog springbok met 243 en 25-06 geskiet(nie jag nie) het was 80gr en 85gr ballistic tips my voorkeur koeel gewees .Nou wonder ek hoe die 80gr ballistic tips sal vaar in die 28"1-7.4 twist loop in 6mm xci en teen watter spoed hulle gedryf kan word?
DD
Ballistic tip is n taai koel ek glo nie jy sal n 80gr vinnig genoeg kan skiet om daai jacket af te skiet self in n 1-7.4 twist nie, die 55s hou self by 4000fps uit n 1/8 en 1/9 twists
Het 300 van die 80gr gekry en gaan hulle gebruik om doppe te vuur vorm.
My 6mm Bullebak is van dag deur Ram opgetel en ek behoort hom middel volgende week te ontvang .Nou moet ek gou die passmaak ringe monteer en dan gaan ons sien of die baster brak kan skiet of nie .
http://oi68.tinypic.com/1zodsf6.jpg
Watter kruit moet ek vir die 80 gr BT gebruik?
Die Bullebak is nou by die huis en ek wil more begin met lading ontwikkeling.
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
Koeel 108gr ELDM TPL 65MM
Kruit S365 lott 91
cci 250 ontsteker
Die plan is om met 38gr te begin en met .3 gr inkremente te laai tot ek spoed van 3050 fps bereik.
ek wil ook die 80grBT probeer maar ek dink die 365 is te stadig vir hulle .
Ek sal dit waardeer as die QL manne my kan se of ek op die regte pad is.