Goeie Middag Almal
Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.
Groete,
S
Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Ek het 'n GRS Sporter met aluminium bedding block wat ek vir 'n projek gekoop het maar het besluit om 'n ander rigting te gaan let die geweer.
Laat weet as jy dalk belangstel.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Laat weet as jy dalk belangstel.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Johan van Niekerk en Michael Barrabal maak kolwe, ek whatsapp vir jou die detailsShaunG wrote:Goeie Middag Almal
Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.
Groete,
S
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Dit is die beste twee manne in die weste.Arnold wrote:Johan van Niekerk en Michael Barrabal maak kolwe, ek whatsapp vir jou die detailsShaunG wrote:Goeie Middag Almal
Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.
Groete,
S
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Wie is Michael Barrabal? Jeffrey se broer?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Dis hy ja.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Jeffery bitter smart ou. Aanvaar " it runs in the family".joe rocket wrote:Dis hy ja.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie
Verseker.wlm wrote:Jeffery bitter smart ou. Aanvaar " it runs in the family".joe rocket wrote:Dis hy ja.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
