Gloei 'n dop laf
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Gloei 'n dop laf
Wou al lank so enetjie bou, en toe werk hy nog beter as verwag:
https://www.youtube.com/watch?v=Ykjzo5JBlKE
Nou wens ek ek het meer doppe gehad!
https://www.youtube.com/watch?v=Ykjzo5JBlKE
Nou wens ek ek het meer doppe gehad!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gloei 'n dop laf
waar bestel ons?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Gloei 'n dop laf
Op oomblik nog te arbeids intensief om te maak. Sal kyk of ek hom bietjie eenvoudiger kan maak en beter verpak.ruaanb wrote:waar bestel ons?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Gloei 'n dop laf
Dit lyk oulik, word daai doppe nie te warm nie?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Gloei 'n dop laf
Joe, elke man gloei maar 'n dop uit soos hy goed dink. My opinie is dat baie ouens hom nie warm genoeg maak nie. My doppe lyk soos 'n nuwe PMP of Lapua dop as hulle klaar gegloei is.Joe13 wrote:Dit lyk oulik, word daai doppe nie te warm nie?
Either way, mens kan die spoed van die wieletjies baie fyn stel met 'n draai knop, en mens kan 'n ander gas brander of kleiner vlam gebruik.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Gloei 'n dop laf
Als goed ek vra maar net want leer ook nog die proses.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Gloei 'n dop laf
Hi, Is dit iets wat jy sal deel vir ander om te maak? Is dit doenbaar met basiese tools by huis om te DIY?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Gloei 'n dop laf
As jy 'n lasercutter en draaibank het kan jy verseker een soos myne self by die huis maak...Klopper wrote:Hi, Is dit iets wat jy sal deel vir ander om te maak? Is dit doenbaar met basiese tools by huis om te DIY?
Alle grappies op 'n stokkie, dis regtig nie so moeilik nie, daar is baie voorbeelde op die internet en Youtube. Jy kan selfs groot dele daarvan met hout en threaded rods maak, no problem. Die probleem is om effektiewe spoed beheer toe te pas, maar daarvoor kan jy ook die vlam verder of nader of kleiner of groter maak.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Gloei 'n dop laf
Thanks man, ja daai draaibank en laser cutter is n' probleem. Dankie weer eens 
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Gloei 'n dop laf
Wanneer gaan ons kan bestel??
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Gloei 'n dop laf
Ek wil ook 1 bestel.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gloei 'n dop laf
Tot op watter temperatuur maak jy hulle warm? Dis uiters belangrik, want te koud en jy het geen uitwerking nie. Te warm en die dop wat in die water val word te sag en gaan nie te lank hou nie - hy gaan kraak. Ek stel voor kry vir jou TempiLaq of 'n TempiStick in die temperatuur waarvoor jy mik, merk 'n paar doppe en pas die afstand van die brander aan om 'n akkurate, herhaalbare temperatuur te bereik, anders gaan jy jou doppe nie naastenby so lank gebruik soos hulle kan word nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gloei 'n dop laf
Toxxyc wrote:Tot op watter temperatuur maak jy hulle warm? Dis uiters belangrik, want te koud en jy het geen uitwerking nie. Te warm en die dop wat in die water val word te sag en gaan nie te lank hou nie - hy gaan kraak. Ek stel voor kry vir jou TempiLaq of 'n TempiStick in die temperatuur waarvoor jy mik, merk 'n paar doppe en pas die afstand van die brander aan om 'n akkurate, herhaalbare temperatuur te bereik, anders gaan jy jou doppe nie naastenby so lank gebruik soos hulle kan word nie.
Dit is al 100000de kere hier bespreek, ek dink net QL ladings vir 6.5 Queenmoors is al meer bespreek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gloei 'n dop laf
Ek is nuut. Ek weet nog nie wie hier is reg en wie is verkeerd nie.Capt. Oblivious wrote:Toxxyc wrote:Tot op watter temperatuur maak jy hulle warm? Dis uiters belangrik, want te koud en jy het geen uitwerking nie. Te warm en die dop wat in die water val word te sag en gaan nie te lank hou nie - hy gaan kraak. Ek stel voor kry vir jou TempiLaq of 'n TempiStick in die temperatuur waarvoor jy mik, merk 'n paar doppe en pas die afstand van die brander aan om 'n akkurate, herhaalbare temperatuur te bereik, anders gaan jy jou doppe nie naastenby so lank gebruik soos hulle kan word nie.
Dit is al 100000de kere hier bespreek, ek dink net QL ladings vir 6.5 Queenmoors is al meer bespreek
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Gloei 'n dop laf
Nice produk, ek kyk nou na die video. Sien n verskynsel wat Gawie van op 1 van sy vorige plasings gesit thet, kyk na hoe die vlam se kleur op die einde van die uitgloeisiklus van blou na oranje verander dws die 'regte' temperatuur bereik het.LoopSoosStroop wrote:Wou al lank so enetjie bou, en toe werk hy nog beter as verwag:
https://www.youtube.com/watch?v=Ykjzo5JBlKE
Nou wens ek ek het meer doppe gehad!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com