Naandsê

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
S365
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Apr 29, 2019 8:14 pm

Naandsê

Post by S365 »

Naand manne,

Eks nou al 'n geruime tyd 'n roofkyker hier op Jaracal, maar het nou besluit om aan te suit ;D

Ek heet uit Limpopo en jag met 'n 8x57, ek wil nou begin lang afstant skiet en hoop om baie hier te leer.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Naandsê

Post by jankraay »

Weet jy hoeveel manne gaan jou topics oopmaak met jou forum naam.

Welkom hier en geniet dit.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Naandsê

Post by tripodmvr »

Amptelik is jy 'n skaars item. Kom gesels lekker saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
S365
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Apr 29, 2019 8:14 pm

Re: Naandsê

Post by S365 »

jankraay wrote:Weet jy hoeveel manne gaan jou topics oopmaak met jou forum naamImageImageImage.

Welkom hier en geniet dit.


Sent from my iPhone using Tapatalk
tripodmvr wrote:Amptelik is jy 'n skaars item. Kom gesels lekker saam.

Baie dankie ++>: ++>:
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Naandsê

Post by Kubus »

Welkom, kom kuier by my, ek het heelwat van jou nodig :) :)
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Post Reply