Goeie naand.
Ek is 'n gebore en getoë Vrystater, maar het in die sodom en gomorra van die stad vasgehaak na varsity. So is dit soos meeste op hierdie forum 'n passie van my om te jag. Ek jag al vandat ek laerskool was en dit is my voorreg om saam met my 7 jaar oue tweeling seuns hierdie passie voort te leef en oor te dra.
Ek het besef dat 'n forum soos hierdie mense van alle weë bymekaarbring deur een gemene deler, jag. Ek sien uit daarna om is n te skakel met like-minded jagters.
Groetnis,
Dirk
Newbie stadsjapie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Newbie stadsjapie
Baie welkom. Kom deel jou stories en drink by die fontein.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Newbie stadsjapie
Welkom, hoop jy geniet die forum.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Newbie stadsjapie
Baie welkom Dirk. Onthou om jou laaities se stories te kom deel. Hier is paar seuns op die forum wat ons almal dophou groot word en deel in hul vreugde as nuwe jagters.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Newbie stadsjapie
Welkom Dirk
Geniet die forum
Geniet die forum
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
