Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wel ek jag gereeld
Winchester is my brand
Het klompie mod 70
Skiet van hulle scoped en ander oop visier soos my 30-30,416 en 458
Jag voëls met 12g en 20g
Jag met boog
Elite energy 32 op 70#
Elite answer op 90#
Het 300wsm vir lang pad skiet dis tikka T3 varmint
Groete