Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Shaper Edge in Sandton verkoop hierdie scopes e die prys lyk nie sleg nie. Sien die scopes kon vabItalie af. Is daar iemand op die forum wat ondervinding met hulle het.
Ek sluit hieronder 'n foto van die 8.5-32x 50 Konuspro in.
Kommentaar word waardeer, ek oorweeg om so een op my baangeweer te sit vir teikenskiet, prys is nie sleg nie R4275.