Ruger of Howa of Remington

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ruger of Howa of Remington

Post by tripodmvr »

henti wrote: Hi manne :
Ek is so bietjie op vakansie hier op kenton on sea en was vir die dag uit Grahamstad fees toe. Was nie lus vir klere kyk en stalletjies deurloop nie toe loop ek in n vuurwapen winkel vas ek was heel geskok dat n HOWA 223. maar net R 5900 kos uit die boks uit .....Kan dit wees ? Ek het die persoon se nr gevat ek wil eers n bietjie gaan lees oor Howa wat is julle manne se mening oor HOWA 223.

Groete Henti
Daar is heelwat posts oor die Howas en goeie dinge word ges? - search Howa en jy sal inligting kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Ruger of Howa of Remington

Post by Witpietskiet »

henti wrote: Hi manne :
Ek is so bietjie op vakansie hier op kenton on sea en was vir die dag uit Grahamstad fees toe. Was nie lus vir klere kyk en stalletjies deurloop nie toe loop ek in n vuurwapen winkel vas ek was heel geskok dat n HOWA 223. maar net R 5900 kos uit die boks uit .....Kan dit wees ? Ek het die persoon se nr gevat ek wil eers n bietjie gaan lees oor Howa wat is julle manne se mening oor HOWA 223.

Groete Henti
Henti,
Die Howas loop mooi, net so bietjie werk en jy het nie moeilikheid nie.

Gaan lees bietjie hier, http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 430#p71430

Gaan maak die link oop wat ek da geplaas het, dis hoe my Howa 223 Varminter skiet.

Howa groete ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Ruger of Howa of Remington

Post by .::Alwyn-U::. »

;D
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Ruger of Howa of Remington

Post by Frikkie Coetzee »

Right Johan

Hoeveel bied jy aan dat ek nie Sonet se e mail en selnommer publiseer nie ;)

Ja die Tikka se hol klank kolf kan verbeter word. Maar om die geweer te verkoop oor n ou klankie of was dit om n 300 te koop..................................

Hulle se n man se grootste vrees is dat sy vrou sy vlieghengel toerusting of gewere verkoop vir wat ek vir haar gese het dit gekos het.

Frikkie
Cradock
Post Reply