Goeie dag almal,
Gareth hier van wesrand/potch area. Het al n rukkie n Musgrave mod 80 .270 Sentraalwes En gaan binnekort begin herlaai ens.
Hoop om baie hier te leer.
Da vat hy!
Nuut Hier
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuut Hier
Welkom hier.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuut Hier
Welkom in ons midde. As jy so deur die gesprekke gaan sal jy sien dat 'n 270 nie noodwendig hier vir jou deure oopmaak nie. Ek het 2 Musgraves en hulle het my al baie plesier verskaf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuut Hier
Nieteenstaande die 270, verwelkom ons jou!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuut Hier
Baie welkom! Enjoy
Groetnis!
Groetnis!

