Dagse almal,
Ek is in die mark v n klein kaliber vir jakkals en ongediertes skiet. Ek kyk na beide die 204 en 22 250 in Howa. My eerste vraag is watse gewig punte stabiliseer in beide die 204 en 22 250 Howas met die 12 twist lope? Werk 40gn vmax in die 204 en wat van 50gn vmax in die 22 250?
Dan wat sal jul voorstel vir my doeleindes. Ek het n 338wm en n 260 ook en soek iets om meet te speel op gonge en soos genoem jakkalse ens te skiet. Die 204 se min recoil trek my aan maar die 22 250 klink my gan meer veelsydig wees veral met n herloop en vinnige twist as die loop uitgeskiet is?
204 of 22 250 en koel gewigte
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 204 of 22 250 en koel gewigte
Ek dink jy het klaar jou somme gemaak en soek net iemand om dit te bevestig. Ek sou die 22-250 voorstel daai 204 knyp net man se vingers as jy die koels moet seat!
DD
DD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 204 of 22 250 en koel gewigte
Die 204 stabiliseer die 40gr pitte mooi. Dot is ook wat ek in myne gebruik. Ek is spyt ek het nie laaaankal n 204 gekoop nie. Maar by gese.. N 22 250 sou n beter roep wees.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 204 of 22 250 en koel gewigte
22-250, 40GR V MAX, 4000F/S. VAN RAK AF JAKKALS GEWEER, MIN GAAN DIT KLOP
HOU HOM DAAI DIKTE
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 204 of 22 250 en koel gewigte
204 Ruger se loop gaan langer hou om mee te speel en ek het 32gr Kriek koele laat maak vir myne hy is nou ekstra dodelik teen 3850fps vir kopskotte op groter diere.