R20-R25k sprong na R35k+ - Teleskope die moeitewerd?
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: R20-R25k sprong na R35k+ - Teleskope die moeitewerd?
Daai 260 skiet n bars hou, goeie genade dit is netjies.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: R20-R25k sprong na R35k+ - Teleskope die moeitewerd?
Dankie Manne,
Ja wat dis maar 'n tikka ding
Ek speel net maar die tikka loop en sporter kolf wat op was het ook 'n bashou geskiet. maar na so 7-9 skote in ry wanneer die loop baie warm was het die skote begin "loop".
Daai geweer soos hy nou is was opgestel as 'n kort afstand F klas geweer Dus 300m en 600m. So al wat oor is van Tikka op hom nou is die aksie en sneller. Die aksie dra 'n 30'' varmint loop met gemak en daar is 'n GRS Kelby X eater kolf op in plaas van die sporter kolf.
Hy is nou 'n back up geweer vir Sa's indien daar iets fout gaan met een van die 2 x 284's wat ek nou gebruik, of as 'n span lid dalk geweer nodig kry vir een of die ander rede is daar ekstra bruikbare geweer.
mooiloop

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: R20-R25k sprong na R35k+ - Teleskope die moeitewerd?
As dit die klas is waar in jy kyk gaan niks die Delta klop nie. Jy kan maar toe oë koop en die manne wat dit verskaf se diens is tops.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
jurie-300wm
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Mar 28, 2019 12:06 pm
Re: R20-R25k sprong na R35k+ - Teleskope die moeitewerd?
Ek het n 33k Leica wat jy by my kan koop vir onder 25k...Sako75 wrote:My strategie in hierdie opsig is om R35K+ teleskope te koop vir R20-25K as demo's of by manne wat elke nou en dan 'n ander gier het.