Hallo almal
Ek is Jurie Du Plessis woonagtig in Centurion.
Ek is self n jagter en deeltydse kompetiesie skut.
Ek herlaai self en besit die volgende wapens.
CZ P-07 9mm
Brno Mod2 .22 - Redfield revolution 3-9x40
CZ 550 .375 H&H Magnum - Leupold VX1 3-9x40
Howa Laminated Thumbhole Varminter .243 Winchester - Leupold VX3L 6.5-20x56
Dag se!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Dag se!
Welkom Jurie.
As ek na jou lys roere kyk, hoekom is jou naam jurie-300wm?
Soek jy eendag een?
As ek na jou lys roere kyk, hoekom is jou naam jurie-300wm?
Soek jy eendag een?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Dag se!
Hallo Jurie
Welkom hier en geniet ons forum.
Welkom hier en geniet ons forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
jurie-300wm
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Mar 28, 2019 12:06 pm
Re: Dag se!
My naam is dit want my 1ste geweer was n Winchester Model 70 XTR in .300WM ek het hom egter verkoop laas jaar… Die 375 het sy plek oor geneem maar ek sal verseker laater weer n 300WM aanskaf! Die naam bestaan al n paar jaar, en die liefde vir n 300WM klou steeds aan my!swc-tr wrote:Welkom Jurie.
As ek na jou lys roere kyk, hoekom is jou naam jurie-300wm?
Soek jy eendag een?
Groete
