Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Hier is n gratis item vir n versamelaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Groete
Barry
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Dit is reg so Barry. PM my jou nr dan kan ons praat hoe ek dit by jou gaan uitkry.bush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Barry, stel jy nog belang? Ek het nog niks van jou verneem nie.bush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Jy kan dit kry indien Barry niks van hom laat hoor niedennisinpe wrote:Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
Ek sal tot Maandag wag Miskien is hy vir die naweek met vakansie
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Barrybush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Ek het nog niks van jou verneem nie. Stel jy nog belang in die koper botteltjie?
Laat weet asb voor Dinsdag oggend 25/3 Daar is ander manne wat belangstel
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
More Dennis. Barry het nog nie gereageer nie. Ek neem aan hy stel nie meer belang in die item nie.dennisinpe wrote:Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
Laat weet my hoe jy meen ons die botteltjie by jou kan kry
Groete
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Dis nou skoolvakansie - die man is nie dalk weg vir die week nie?
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Ek sal dit by jou optel, maar ek nie haastig as jy nie is nie. Jy welkom om hom nog paar dae te gee maar as jou geduld op is kom pik ek dit op. Ek in Centurion vandag en more en dan eers weer oor 2 weke.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Dennisdennisinpe wrote:Ek sal dit by jou optel, maar ek nie haastig as jy nie is nie. Jy welkom om hom nog paar dae te gee maar as jou geduld op is kom pik ek dit op. Ek in Centurion vandag en more en dan eers weer oor 2 weke.
Die botteltjie is al jare hier by my. Dit pla my nie. Indien jy wil, kan jy dit more of oor 2 weke kom haal.
Soos dit jou pas. Ek is in Faerie Glen. Ek sal my tel no vir jou PM
Groete
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Jammer manne, die lewe loop soms baie draaie met jou....
Is dit nog beskikbaar ?
Groete,
Barry
Is dit nog beskikbaar ?
Groete,
Barry
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Regtig jammer Barry maar ek het die botteltjie vir n ander man gegee toe jy nie gereageer het niebush hat wrote:Jammer manne, die lewe loop soms baie draaie met jou....
Is dit nog beskikbaar ?
Groete,
Barry
Weereens jammer
Groete
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Geen probleem nie .... omstandighede het my hier gekos !
Groete
Groete