Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Piet Breedt »

Swartwildebeeste teen R 1600.00 elk beskikbaar op die uitsoek en Blesbokke teen R 800.00 so 120km vanaf PTA en JHB. Geen extra fooie vir trofees. R150.00 dagfooi en self afslag.

Die bokke is in baie goeie kondisie. Ek het Swartwildebees bulle onlangs daar geskiet wat 91,8kg uitgeslag het (skoon karkas) en Blesbokramme van oor die 40kg.

Kontak my as jul belangstel, en ek gee jou die oom se tel nommer.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by JPS »

Oom Piet,

Ek het oom gePM.

Groete
JP
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by .::Alwyn-U::. »

Baie billik.. as ek in die area was sou ek nie huiwer nie..

Lekker jag manne
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by driesdup »

is daar nog beskikbaar waar is dit en kontak nr
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Piet Breedt »

Dit is by oom Frans Nel in die Leslie/Leandra omgewing. Leslie is naby Secunda en die plaas l? naby Leandra op die Standerton pad.

Sy tel no is: 082 414 6020.

Noem dat ek jou verwys het

Piet Breedt
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by driesdup »

dankie oom piet vir die besonderhede sal hom kontak 
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Evert »

Baie Dankie oom Piet ek het gebook in Augustus maand daai kan nie meer wag nie, dis die beste pryse wat ek in n lang tyd gesien het. Daai 300H&H gaan sy staal moet wys
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Piet Breedt »

Julle gaan dit geniet, maar moet nie eers probeer met n coolerbox met petrol in in die jagkamp ingaan nie. Maak julle ook reg vir lekker lang skote op die Wildebeeste. Tussen 250 - 350m met 300m as die norm.
300Winmag

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by 300Winmag »

Piet Breedt wrote: maar moet nie eers probeer met n coolerbox met petrol in in die jagkamp ingaan nie.
Klink so my tiepe plaas!
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by driesdup »

weereens dankie oom piet het geboek vir 23 julie
.22 krico .223 bruno .308 sako
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by driesdup »

het vandag daar gejag was baie lekker gewees 4 blesbokke en 1swartwildebees geskiet afstand tussen 300 en 400m
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Evert »

Het die Saterdag daar gejag, baie aangename mense en baie lekker gejag.
2 Swatwildebees Koeie en 5 Blesbokke
Skiet Afstande van so 250-400m
Ek het nog nooit so baie blesbokke in my lewe gesien nie.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by driesdup »

gaan weer eerskomende saterdag daar jag om te kyk of ek nog iets kanskiet sien die afstand bly maar ver
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Renier »

Hi manne

Weet julle of daar nog enige bokke en beeste oor is? Ek het 'n paar bestellings om te vul?

Vriendelike groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Evert »

Hi Renier

Vriende van my was so 2 weke terug daar en daar is nog beskikbaar. Bel maar net vir oom Frans hy is oop deur die jaar vir jag soos ek gehoor het is die pryse ook op en betaal mens vir mis skote ook nou. Sal bly wees as jy kan terug voering gee.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Renier »

Hi

Ek het nou net met Oom Frans gepraat. Die diere is nie meer beskikbaar nie omdat die koeie en ooie swaar dragtig is en die risiko te groot is. Hy het ges? ek moet hom volgende jaar weer kontak (Januarie of Februarie)

Groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Piet Breedt »

Hierdie aanbod staan nie meer nie aangesien die oom al die wild laat uitvang en uitskiet het omdat hy sy plaas verkoop het en die nuwe eienaar nie wild wil he nie, maar slegs met beeste wil boer
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Pvdw »

Piet kan ons nie beeste gaan skiet nie?? ;D
KUDUSRUS
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Apr 10, 2014 1:09 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by KUDUSRUS »

Hi ons is n groep van 5 manne wat graag wil gaan sal jy asb vir my die detail stuur
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen billike pryse

Post by Jean Marais »

Piet Breedt wrote:Hierdie aanbod staan nie meer nie aangesien die oom al die wild laat uitvang en uitskiet het omdat hy sy plaas verkoop het en die nuwe eienaar nie wild wil he nie, maar slegs met beeste wil boer
Ek verwonder my altyd aan mense wat nie kan/wil lees nie.

Lees mooi wat hierbo staan. Aanbod bestaan nie meer nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply