Dagse almal,
Ek soek bietjie insette. As mens n geweer 2de hands koop vir die aksie, speel die vilgende n rol..
Hoe waarskynlik is dit dat die draad in die gate van die aksie skroewe verswak kan wees a.g.v. Te veel die geweer van die kolf afhaal of die aksie skroewe te styf vasdraai? Is dit iets wat mens moet laat kyk voor jy n tweede handse aksie koop? Dus wil ek weet hoe baie se in en uitdraai die aksie skroewe kan vat en hoe baie torque hulle kan vat voor die draad in die alsi strip of beskadig word?
2de handse aksie en sluitasie
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 2de handse aksie en sluitasie
Persoonlik dink ek die kans is groter dat die skroefkoppe gestrip gaan wees as wat die draad binne in die aksie gestrip gaan wees. Soos met enige tweedehandse koop, is dit voordelig as geweersmit geweer kan deurkyk vir foute.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308