Hawke scope - waar om te koop
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Hawke scope - waar om te koop
Weet iemand dalk waar die beste plek is om n Hawke scope te koop.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hawke scope - waar om te koop
Stuur my n mail met wat jy soek, dan kwoteer ek jou. geno@ggvarminting.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Hawke scope - waar om te koop
Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Dankieknipmes wrote:Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Hi Geno, dankie, ek sal vir jou PM, ek is hopelik eers weer Maandag voor my rekenaarGeno wrote:Stuur my n mail met wat jy soek, dan kwoteer ek jou. geno@ggvarminting.co.za
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Hi Knipmes, ek was toe daar aan in die hoop om deur een te kan kyk maar VLT verkoop nie meer Hawke nie. Hulle beweer dat hulle te veel probleme gehaat het.knipmes wrote:Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Hawke scope - waar om te koop
Jammer om dit te hoor. Ek is tevrede met die Hawke Vantage IR VLT was destyd goedkoper as S & O vir dieselfde teleskoop
Groete
Groete
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Daar is 'n paar manne hier wat die Hawke ag as n baie goeie sak pas LR scope.
Ek kyk na die Sidewinder FFP 6-24X56 MIL. Het vandag met n man gepraat wat syne bietjie hard laat val het en hy het nog reg geskiet.....so verseker n baie sterk opsie.
Ek kyk oog nog steeds na die Argos BTR 6-24x50 FFP IL Mil, groot in deels omdat hy gereeld op duik in die Amerikaanse LR gesprekke. Dan ook met hulle lewens lange oordraagbare waarbor. Die turret verstellings op die Argos is vir my net betet as die SR Pro wat ek in hande gehaat het vandag
Ek weet eerlikwaar nie watter een van die twee nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ek kyk na die Sidewinder FFP 6-24X56 MIL. Het vandag met n man gepraat wat syne bietjie hard laat val het en hy het nog reg geskiet.....so verseker n baie sterk opsie.
Ek kyk oog nog steeds na die Argos BTR 6-24x50 FFP IL Mil, groot in deels omdat hy gereeld op duik in die Amerikaanse LR gesprekke. Dan ook met hulle lewens lange oordraagbare waarbor. Die turret verstellings op die Argos is vir my net betet as die SR Pro wat ek in hande gehaat het vandag
Ek weet eerlikwaar nie watter een van die twee nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Vir onder R8k kan jy kyk na die nuwe Rudolph V1 5-25x50, illuminated, open turrets, flip up caps, sunshade. Ekt vir n pel een gereel vir sy Howa 243 bull barrel, en hys baie beindruk! Dan is daarook Sightron S-Tac 4-20x50 vir om en by R9k...en sightron boks eintlik in baie groter gewigs klas!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Dankie Vlakvark Soldaat. Ek kyk nogal sterk na die S-Tac 4-20x50 die nadeel is dat huidige beskikbare model SFP is en ek kan nie uitvind wie die SA agent is nie. Hulle bring ook nou 'n S-Tac FFP Mil uit maar kan nog nie n prys in SA kry nie...ek verwag oor 12K.Vlakvark Soldaat wrote:Vir onder R8k kan jy kyk na die nuwe Rudolph V1 5-25x50, illuminated, open turrets, flip up caps, sunshade. Ekt vir n pel een gereel vir sy Howa 243 bull barrel, en hys baie beindruk! Dan is daarook Sightron S-Tac 4-20x50 vir om en by R9k...en sightron boks eintlik in baie groter gewigs klas!
Ek het vadag na 'n Rudolph gekyk en was beindruk, kan nie ontdou watter model nie maar hy was 12K by S&O
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Hawke scope - waar om te koop
Bel my maandag as jy bietjie wil gesels...
Groete
Louis
0823792522
Groete
Louis
0823792522
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk