Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons jag meestal in die Vrystaat, so nou en dan Beaufort, maar vir ons Kapenaars is als duskant die tonnel mos Vrystaat
Ek werk nog aan my kluitklaplysie, maar tot dusver het ek darm al Springbok, Rooibok, Blesbok, Swartwildebees en Waterbok gejag. Hierdie jaar wil ek graag Blouwildebees of Rooihartbees jag, dalk so paar Blessies vir die rugby.