Naand kerels
Wil graag weet of 1 van jul ondervinding het met s365 lot 091 en 092 en of jul dalk weet wat die grein en spoed variasie is in jou lading.
Groete
Ben
Sent from my SM-G532F using Tapatalk
S365 lot 091 vs 092
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365 lot 091 vs 092
Dit lyk asof daar min verskil is en hulle is stadiger as die datawaarde wat in QL vir S365 geld (243 inligting). In die groter kalibers sal hul dus nog stadiger wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: S365 lot 091 vs 092
Dankie oom Tripod.tripodmvr wrote:Dit lyk asof daar min verskil is en hulle is stadiger as die datawaarde wat in QL vir S365 geld (243 inligting). In die groter kalibers sal hul dus nog stadiger wees.
Ek wardeer baie.
Groete
Ben
Sent from my SM-G532F using Tapatalk
