Ek bied geweer jagte aan te voet, ons jag en stap en bekruip hard vir die bokke.
In dien jy die uitdaaging wil aanvaar bied ons ook n egte McNab challange aan.
Kom jag en stap saam waar die Boere en Engelse mekaar pak gegee het met die Anglo Boere Oorlog.
Kom gooi n vliegie vir n honger forel.
Meeste van die jagte gaan deur die week gedoen word.
Bring die familie vir n lekker naweek en bederf vir mamma...
Ek het die volgende haar wild beskikbaar:
Duiker
Vaal Ribbok
Oribi
Rooi Ribbok
Rietbok
Blesbok
Swartwildebees
Bosvark op voer
Takbok
Eland
Sebra


Vir die voel jagters:
Swainson's Spurfowl
Red-wing Francolin
Grey-wing Francolin
Guineafowl

Kontak my gerus op email vir pryslys
gerhard@fffsafaris.co.za
Groete,







