Luiperd probleem
- Stephandt
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:39 pm
Luiperd probleem
Hi Ouens,
Ek soek asb advies en hulp. Die Luiperde maak nou genoeg skade op ons familie plaas en dooi al ons rooibokke en ader wild. Dis op 'n plaas naby Marken net buite Ellisras. Weet julle van enige iemand wat kan kom vang en skuif? Die boere begin gif gooi in die omgewing wat ek nie van hou nie. Ek skat so 8 katte wat ons al op kameras gekry het. PM my as julle 'n idee het.of SMS 0726546899. Sal waardeer.
Groete,
Stephan

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Luiperd probleem
Vriend van my het Mooimeisiesfontein besit en daar was net so baie luiperds. Geweet van 3 in die onderste 1000 hektaar en die 1600 bo in die berg het seker nog meer gehad. Selfs leeuspore bo in die berg gekry.
Kan Natuurbewaring nie help nie?
Kan Natuurbewaring nie help nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Luiperd probleem
Maak seker jy het 'n sterk hok as jy gaan vang en slaan ysyerpale aan weerskante van die hok in dat hy nie omgooi nie. Kietsie het nie 'n sin vir humor as hy vasgekeer is nie. Tophok se hokke werk baie mooi.
Jy kan probeer reël met 'n natuur reservaat of park as jy een gevang het maar selfs hulle wil nie altyd die moeite doen om die kat te kom haal nie. En die arme boere om die park gaan dan weer 'n probleem hê. Sterkte dis maar 'n tameletjie. Jy het amper 'n beter kans om die lotto te wen as om 'n permit te kry.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk

-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd probleem
Soe, 8 katte maak groot skade. Hy verk maklik van loodvergifting
Nie seker hoe die hok waarna verwys word nie, maar dit moet lank genoeg wees dat hy nie onder die hek uithardloop as die deure val nie. So 4+ m lank met val deure weerskante. 1.2m hoog en 0. 8m breed
Nie seker hoe die hok waarna verwys word nie, maar dit moet lank genoeg wees dat hy nie onder die hek uithardloop as die deure val nie. So 4+ m lank met val deure weerskante. 1.2m hoog en 0. 8m breed
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd probleem
Saterdag aand 9h30 bel my werker , toe is een besig om n speen kalf te vermoor. Hy kry toe vir ta op die kalf. Hok gestel en vanoggend sit hy toe daar.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Luiperd probleem
MoreStephandt wrote:Hi Ouens,
Ek soek asb advies en hulp. Die Luiperde maak nou genoeg skade op ons familie plaas en dooi al ons rooibokke en ader wild. Dis op 'n plaas naby Marken net buite Ellisras. Weet julle van enige iemand wat kan kom vang en skuif? Die boere begin gif gooi in die omgewing wat ek nie van hou nie. Ek skat so 8 katte wat ons al op kameras gekry het. PM my as julle 'n idee het.of SMS 0726546899. Sal waardeer.
Groete,
Stephan
Verskoon as ek nou raad gee oor iets wat jy heelwaarskynlik al weet. Die prosedure met luiperds is om aansoek te doen vir n skade permit om dit te skiet, te vang of te laat jag Jy moet bewyse he. Fotos van die bokke wat gevang is. Die Dept stuur gewoonlik n persoon uit om ter plaatse inspeksie te doen. Merk dus die plekke waar die bokke gevang is en los die bene, reste, ens daar. Maak n raming van die geldwaarde van die wild wat gevang is en meld dit in jou aansoek. Indien jy die luiperd wil vang moet jy vooraf bepaal wie dit kan kom haal. Voorheen het Shingwedzi naby Warmbad hulle kom haal en dan hervestig. Jy mag nie luiperds vervoer, verskuif of verkoop sonder n permit nie. Ek noem dit ook net dat daar baie weerstand van die dept is om n permit uit te reik. Die permit is ook net vir n maand geldig. In Thabazimbi se wereld was daar n man wat opgeleide honde gehad het om die luiperds op te spoor maar ek het ongelukkig nie meer sy besonderhede nie. Kyk of die voorsitter van Thabazimbi se jagtersvereniging nie dalk kan help nie. Hoop jy kan regkom.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Luiperd probleem
Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter

- Bushwack
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Luiperd probleem
Wouter Roets wrote:Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter
en dan betaal ek vir daai verliese as ek hom jag / kon jag het...
trek maar jou been Wouter...
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Luiperd probleem
Haha dis hoekom jagters deesdae vir hout ook moet betaalBushwack wrote:Wouter Roets wrote:Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter
en dan betaal ek vir daai verliese as ek hom jag / kon jag het...![]()
![]()
trek maar jou been Wouter...
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Luiperd probleem
Dit was wat ek in Limpopo ondervind het. Baie bewyse van verskillende luiperds op kameras.Wouter Roets wrote:Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter
* luiperd wat Tsessebe vang, normaal die natuur moet sy gang gaan.
* bees moet gekraal word elke nag.
Jammer meneer.
Daar is wel soms 'n luiperd wat helder oordag op 'n grondwal lê.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Luiperd probleem
Luiperd het al kalf kom doodbyt binne in die kraal 80m van huis met honde, hy kon netnie die kalf uitkry nie, boor 2.4m heining geklim dit terwyl die melk koeie binne in die kraal saam met kalwers was.Carl wrote:* bees moet gekraal word elke nag.Wouter Roets wrote:Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter
.
Wanneer moet die bees wei as hulle hele aand op kraal moet staan.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd probleem
Vra!. Ek het 2 plekke wat die koeie met klein kalwers gekraal word, tot kalwers so 3 maande is dan gaan hulle veld toe.Flip nel wrote:Carl wrote:Wanneer moet die bees wei as hulle hele aand op kraal moet staan.
Verloor nog af en toe n kalf, maar darem nie 20% van die kalwers nie. Nou die aand se kalf was al 7 maande oud, en dit was die 2e groot kalf wat hy gevang het.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Luiperd probleem
Patrick en daar gaan jou prys nou net met 50% op! Grap sommer dit is 25%.Bushwack wrote:Wouter Roets wrote:Knipmes
Daai is die teorie, die prakties is dat daar eenvoudig geen maar geen hulp van die departement af kom nie. Inteendeel by ons vra die departement elke keer ons hulp. In die laaste twee jaar sukkel one nou met jagluiperd ook. Dit kos ons n fortuin in verliese.
Groetnis
Wouter
en dan betaal ek vir daai verliese as ek hom jag / kon jag het...![]()
![]()
trek maar jou been Wouter...
Toemaar ek dink nie ons gaan sommer vinnig in die toekoms weer luiperd kwota's in SA kry nie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Luiperd probleem
Dit werk vir 'n ruk lank tot daar kalwers in die kraal gebyt word. Glo my, dit gebeur! As die veld droog is sukkel die koeie met kalwers ook om voor te bly as hulle nie in die aand kan wei nie.Carl wrote:* bees moet gekraal word elke nag.
As ta jou kalwers een per aand doodbyt klink al die teorie baie mooi maar in werklikheid is dit nie natuurbewaring wat R9k per aand verloor nie so hulle sien dit nie as 'n probleem nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Luiperd probleem
Onthou net as daar gesê word 'n luiperd vrek maklik van loodvergiftiging, dat die nagevolge baie erg is. Dit is onderworpe aan korreksie, maar ek dink hulle val onder CITES Appendix I. Die Biodiversiteit Wet (nie die volledige titel nie) 10 van 2004 maak voorsiening vir 'n boete van tot R10 miljoen, of gevangenisstraf van tot 10 jaar of beide sodanige gevangenisstraf en boete.
Dit kan 'n mens finansieël ruïneer en jy sal dalk in 'n pot Vaseline moet belê.
Ek weet dit was tong-in-die-kies gesê, maar iemand wat so iets ernstig oorweeg moet dit heeltemal alleen doen en dan ophou drink.

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Luiperd probleem
Ja daar is seker heeltemal te veel getuies op 'n plaas, en mense hou maar van praat. Dis seker haas onmoontlik om so iets ongesiends te doen.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd probleem
OosKaapJagter wrote:Ek weet dit was tong-in-die-kies gesê, maar iemand wat so iets ernstig oorweeg moet dit heeltemal alleen doen en dan ophou drink.
Daai mini luiperds in die oos kaap sal ek nie eers worry of hy n bees kalf kan vang nie.
Ons reels hier is anders as in SA, en permitte werk ook anders.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Luiperd probleem
Sit n paar krokodille in jou plaasdam. Hulle hou van jagluiperd.Wouter Roets wrote: Tue Feb 26, 2019 9:10 am Knipmes