Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Hierdie foto is so n paar jaar gelede op die plaas in een van die store geneem. Die knopie spinnekop (dit het n rooi kolletjie op sy pens) het die slangetjie vas gespin en teen die muur opgetrek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Dit is baie interresant. Ek gaan so nou en dan op 'n Facebook blad wat slange identifiseer en daar kom soms sulke fotos op van diere wat nie normaalweg op slange. Die ouens daar hou van dit.
Die groep se naam is
https://www.facebook.com/groups/snakesofsouthafrica/
Die groep se naam is
https://www.facebook.com/groups/snakesofsouthafrica/
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Dankie Ek sal loerMeteor wrote:Dit is baie interresant. Ek gaan so nou en dan op 'n Facebook blad wat slange identifiseer en daar kom soms sulke fotos op van diere wat nie normaalweg op slange. Die ouens daar hou van dit.
Die groep se naam is
https://www.facebook.com/groups/snakesofsouthafrica/