Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Speen wrote:My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Selfde boodskap verlede week gekry op my selfverdediging 9mm. Stuur toe e-mail en vra mooi of hulle nie wil heroorweeg nie. Bel weer vanoggend toe is hy weer “ in concideration “
Hou maar duim vas
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
.270 Man wrote:Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration.
So nou moet n ou maar weer wag.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Ek het nou net weer gebel.
Aansoek lê nog steeds by consideration al van die 6 de November af.
Trek al op 63 werks dae op die aansoek.
My lesensie is goed gekeur op 88 werksdae uiteidelik wag nou net vir kaartjie. Weet julle dalk hoe lank vat dit dalk enige iemand.
Kan nie wag om my 6CM RPR vas te hou nie.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Lesensie kaartjie vandag gekry. So amper 4 weke gewag na die goed keuring.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
Speen wrote:My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Selfde boodskap verlede week gekry op my selfverdediging 9mm. Stuur toe e-mail en vra mooi of hulle nie wil heroorweeg nie. Bel weer vanoggend toe is hy weer “ in concideration “
Hou maar duim vas
Vanoggend sms gekry om te sê my aansoek is geweier. Ek het hulle nie oortuig dat ek die wapen nodig het nie. Ek bly in Suid Afrika!! Wat meer moet ek sê
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
My AR se aansoek is die 18 Jun 2018 ingegee die 20Oct sms gekry "Refusal"
Doen her aansoek die 29 Oct, kry sms die 15 Mrt 2019 "Refusal".
25Mrt stuur ek toe maar my Appel in. Nou wag ons maar.
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
My 308 se aansoek is 10 Desember 2018 ingedien en ek het sopas die sms gekry dat dit goedgekeur is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190410/54e6c911e0bf7c9176ce78624dfb2f04.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie.... Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Philip_R wrote:My 308 se aansoek is 10 Desember 2018 ingedien en ek het sopas die sms gekry dat dit goedgekeur is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190410/54e6c911e0bf7c9176ce78624dfb2f04.jpg
Toitjie wrote:My AR se aansoek is die 18 Jun 2018 ingegee die 20Oct sms gekry "Refusal"
Doen her aansoek die 29 Oct, kry sms die 15 Mrt 2019 "Refusal".
25Mrt stuur ek toe maar my Appel in. Nou wag ons maar.
Self 3 keer moes aansoek doen met 1 onsuksesvolle appél tussenin om my AR te kry
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Hernuwingsaansoek vir my .30-06 is ingegee op 18 Desember 2018.
Goedgekeur op 12 Februarie 2019, kaartjie opgetel by DFO 12 April 2019.
2 maande vir goedkeuring is nie sleg in my opinie nie.
Die alewige gewag vir kaartjies om gedruk en afgelewer te word is 'n ander storie.
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
Aansoeke ingedien 09 Oktober laasjaar (Een jagwapen, een los loop en een selfverdediging handwapen), "receiving attention" SMS'e gekry op 05 Desember, nooit niks verder gehoor nie.... Kry netnou SMS - al drie goedgekeur!!! 133 werksdae later, maar lyk my daar is nog hoop kerels!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!) Nou net die wag vir die kaartjies print en aflewer... Ai!!!
Gisteraand SMS ontvang dat my 9.3x64 lisensie goedgekeur is.
Ingehandig 14 Desember 2018 en goedgekeur op 17 April 2019.
Nou weereens die gewag vir die kaartjie.
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
FredJ wrote:Gisteraand SMS ontvang dat my 9.3x64 lisensie goedgekeur is.
Ingehandig 14 Desember 2018 en goedgekeur op 17 April 2019.
Nou weereens die gewag vir die kaartjie.
Dit was 83 werksdae volgens my wiskunde, nie te sleg nie. Ek wag ook maar nog (on)geduldig vir my aansoek. Ek het eers die 13de Maart ingegee.