Oberndorf Mauser .22
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Oberndorf Mauser .22
Naand se almal....
Ek heg paar fotos aan van my nuutste geweertjie.
Dis 'n Oberndorf Mauser .22. Ek is seker dit is die 410B model al staan dit nerens op hom nie.
Ek gehoop iemand wil sommer lekker gesels oor die geweertjie en iets vertel.
Ek het ook paar vragies. Sal saam met fotos vra.
Daar is 2 magasyntjies. Die een is oorspronklik en die ander lyk soos n "aftermarket".
Die oorspronklike magasyn het 'n klem wat gebreek is en die ander magasyn werk nie fantasties nie. Hier op die forum gesien ek kan by kmag die regte aftermarket koop, maar gewonder of daar dalk n geweersmit is erens wat n wonderwerk kan verig met die oorspronklike een?
Ek wil die kolf bietjie oor doen. Hout is nog sterk, maar daar paar merke wat lyk soos water merke.
Die geweertjie was n geskenk.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Nog...

Die gebreekte een.

Wat is die gat voor?

Baie proef merkies.
Weet iemand dalk wat als beteken?

Ek het serial nommers op foto dood gekrap.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Ek het grootgeword met so 'n .22 mauser, baie skote geskiet, baie pret gehaad my broer het hom geerf, weet nie wat die waarde is nie maar dis 'n moerse lekker .22, so lekker ek het self vir my ook een gekoop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Miskien kan Johan van Wyk en Andrew Tonkin meer inligting verskaf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Sal great wees.tripodmvr wrote:Miskien kan Johan van Wyk en Andrew Tonkin meer inligting verskaf.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Ek vat n wild kans: CZ/BRNO het blykbaar een van die Mauser .22-gewere gekloon.
Kyk of n CZ magasyn dalk werk?
Kyk of n CZ magasyn dalk werk?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Oberndorf Mauser .22
Ek het ook so 'n Oberndorf .22 - hy skiet nog uiters akkuraat - nog nie 'n dag se probleme met hom gehad nie. Myne het nog nooit 'n teleskoop op gehad nie en sy korrel moes my oorlede pa self regmaak toe hulle as seuns op die plaas op 'n dag daarmee geval het en dit beskadig het. Ek sal my geweer NOOIT verkoop nie. My pa het in die 1940's 'n ribbok met die .22 bekruip en hom 'n netjiese kopskoot gegee. Dit was natuurlik in die tyd toe groter kalibers in die oorlosgtyd ingehandig moes wees in SA. Ek het eendag as seun met die .22 'n gelukskoot gehad en 'n kolgans uit die lug met hom aarde toe gebring.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Dalk info wat kan help"
This is essentially a scaled down Oberndorf hunting rifle.
The Mm stands for “Mebrlader mittelgewicht” (multi shot lightwight). The Mm series is the lightweight "hunting" rifles of the B series .22s manufactured by the Oberndorf Mauser plant from 1922 to 1939 (outbreak of the second world war). Those with adjustable rear sights were made between 1932 and 1939. These rifles have either a five digit serial numbers starting with “4”, which were destined for export out of Germany before the war and mostly sold to English customers, or a 6 digit serial number starting with “2”, as with this rifle, which were not for export. Some models have the year of manufacture stamped on the left hand side of the barrel, underneath the stock (you will have to remove the stock). Other stamps present include: "B" "U" "G" - these are the quality control check stamps during manufacture for nitro testing, inspection and proof (rifle). “KAL.22 LANG FÜR BÜCHSEN” translates to .22 Long Rifle. The "459" stamp is the barrel gauge (.22), while "ch19-23" indicates type of barrel steel, and "drgm" indicates the design is registered with the German patent office.

Interesting...
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Die is nie die model 410B nie. Die 410B het die sogenaamde mini K98 aksie en die kolf in langer na voor en het nie daai gleuf aan die kant nie. Steeds 'n baie lekker geweer daai.
https://www.dorleac-dorleac.com/arme/mo ... 2/?lang=en
https://www.dorleac-dorleac.com/arme/mo ... 2/?lang=en
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Dankie Pvdw.
Wonder of iemand dalk weet watter model die is?
Wonder of iemand dalk weet watter model die is?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
More. Ek het ook self 'n Oberndorf Mauser met geen scope en daai geweertjie skiet soos 'n droom.
Ek PM jou ek het 'n ou magnum berig iewers destyds gekry oor die verskillende modelle. Jou model lyk soos die Pattern Es340N, single loader target rifle.
***Ek sien nou mens kan file oplaai - hier is vir die res van die manne die berig ook.
Ek PM jou ek het 'n ou magnum berig iewers destyds gekry oor die verskillende modelle. Jou model lyk soos die Pattern Es340N, single loader target rifle.
***Ek sien nou mens kan file oplaai - hier is vir die res van die manne die berig ook.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Dankie vir die info. Baie insiggewend! Jon Speed is seker die mees gerespekteerde Mauser kenners
Mooi dag almal!
Mooi dag almal!
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
More.
Baie dankie
Is interesant.
Myne is nie n single shot nie. Myne het ook n taamlike dik loop.
Ek sal maar nog moet rond vra en soek lyk dit my.
Dankie vir moeite.
Baie dankie
Is interesant.
Myne is nie n single shot nie. Myne het ook n taamlike dik loop.
Ek sal maar nog moet rond vra en soek lyk dit my.
Dankie vir moeite.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Oberndorf Mauser .22
Die slegte nuus is dat iemand om een of ander duistere rede die oopvisiere gaan staan en afhaal het. Synde dat hy nie meer oorspronklik is nie is dit dalk die moeite werd om `n paar rand op hom te spandeer. Ek het `n oorspronklike Mauser .22 in goeie kondisie, dieselfde model as hierdie een. Hulle skiet baie mooi met die regte ammunisie.
Dis inderdaad `n mini M98 aksie.
Dis inderdaad `n mini M98 aksie.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Dankie Johan.
Dit is n jammer dat hulle aan hom gaan karring het. Hulle het ook groefdraad laat sny vir silencer.
Dit bly egter n baie lekker geweertjie en ek is baie dankbaar vir die geskenk.
Weet jy dalk watse model dit is die?
Dit is n jammer dat hulle aan hom gaan karring het. Hulle het ook groefdraad laat sny vir silencer.
Dit bly egter n baie lekker geweertjie en ek is baie dankbaar vir die geskenk.
Weet jy dalk watse model dit is die?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Terwyl jy so deurmekaar soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartieboks is, is hier twee skakels om verder met jou kop te smokkel:
https://www.rimfirecentral.com/forums/s ... p?t=450188
https://forums.gunboards.com/showthread ... rke-ms350b
My raaiskoot sou wees 'n MS 340 B, MS 350 B of dalk MS 420 B. Die enigste manier om werklik te weet is om 'n boek oor die reeksnommers te raadpleeg of om by so internasionale forum in te skakel waar kenners dalk 'n aanduiding kan gee.
https://www.rimfirecentral.com/forums/s ... p?t=450188
https://forums.gunboards.com/showthread ... rke-ms350b
My raaiskoot sou wees 'n MS 340 B, MS 350 B of dalk MS 420 B. Die enigste manier om werklik te weet is om 'n boek oor die reeksnommers te raadpleeg of om by so internasionale forum in te skakel waar kenners dalk 'n aanduiding kan gee.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Lekker.
Dankie Oos Kaap jagter
Dankie Oos Kaap jagter
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Manne. Ek het nou oor die laaste 2 dae behoorlik geweb search. Ek kan met sekerheid sê die is 'n
Mm 410 B.
Mm 410 B.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Oberndorf Mauser .22
Ek kan net nie die kolf verduidelik nie
En ook nie die dik loop, maar verder is dit hy.
Al myne se proef merke op aksie en loop stem ook saam.