Heup Vervanging wie dit al Gedoen
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Heup Vervanging wie dit al Gedoen
More almal ek hoop dit gaan goed.
Ek het die wonderlike nuus gekry dat ek n totale heup vervanging moet kry. Is daar al dalk manne wat 1 gehad het en hoe erg is dit en na watter herstel tyd kyk mens voordat jy weer op die been is.
Groete
Jacques

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Ek kan net uit professionele oogpunt praat.
Heupvervangings is een van die mees suksesvolle operasies wat bestaan. Dit is n groot operasie met risiko aan verbonde-hierdie moet jy deeglik met jou ortopediese chirurg bespreek.
Rowwe riglyn:3-5 dae in hospitaal, 6-10 weke op krukke(kan trap op been, maar het krukke nodig vir ondersteuning, meeste pte teen 6 weke loop met een kruk), 8-12 weke nie self bestuur nie, teen 12-18 weke is meeste pasiente beter af as voor die operasie wat fisiese aktiwiteite betref.
Dis pyn wat jy nou het is feitlik dadelik weg, maar operasie bring ander pyn. Met medikasie is dit vir meeste pasiente ongemaklik eerder as baie seer, maar dit wissel baie tussen pasiente. Moenie taai probeer wees nie, gebruik pynmedikasie soos voorgeskryf en nie eers as jy pyn het nie. Baie makliker om pyn te keer as om dit weg te vat.
Dis res sal jy by jou chirurg moet hoor, elke ou het st spesifieke roetine en ruglyne vir na die operasie.
Laat weet gerus as jy nog vrae het.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
My pa ('n Groot bul) het al vir beide sy heupe gegaan met groot sukses. Dink amper hulle laat jou nie uit die hospitaal indien jy nie kan loop of trappe klim. Wat hom ook baie gehelp het is om 'n groot gemaklike stoel te kry by die huis om op te sit, hy het 'n ordentlike "Lazy Boy" gekoop.
Sterkte met die operasie, ek was laasjaar vir twee groot operasies en gedink 2019 is ek nou klaar met 'n hospitaal, tot my chirug my Vrydag meedeel ek het 'n groot breuk, dus sny hulle my weer oop een of ander tyd. Deel van die lewe

6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Ek het albei my heupe vervang, 1ste 1 was Desember 2017 en ander 1 in Aug 2018. Beide was n groot sukses. Dr Werner vd Merwe - Medi Clinic BFN het albei gedoen. Baie belangrik is om die reëls te volg wat hulle jou gee, en dan natuurlik nasorg en fisio daarna.
Skakel my gerus as jy wil praat
Skakel my gerus as jy wil praat
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2204
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Oor die heupoperasie:
Ek is die ou wat voor en na die tyd die siele hanteer
- ek sien dus die resultate.
Enkele riglyne:
1. Soek n dokter wat sy werk ken
2. Soek n dokter wat sy werk ken
3. Soek n dokter wat sy werk ken
4. Doen na die operasie PRESIES wat die dokter se^.
5. Moenie bekommerd wees nie - daar is letterlik duisende mense wat al met groot sukses die operasies ondergaan het. Die grootste probleme wat ek teegekom het was wanneer mense n sogenaamde "hospitaalkiem" optel. Dit het nie direk met die sukses van die operasie te doen nie.
Ongeveer drie tot vyf maande na die operasie vervang jou liggaam die hele mantelvlies (of watter vlies ook al). In hierdie tyd is die vlies baie sagter en kwesbaarder as na die operasie. Maar omdat mense dit nie weet nie en dink dat hulle gesond is, gaan hulle na drie maande aan soos normaal en dan skeur die vlies weer.

Kyk GROOT ASB baie mooi na jouself. Hier is n stukkie inligting wat ek van n dokter gehoor het, maar wat nie baie bekend is nie:Springkudu wrote:My pa ('n Groot bul) het al vir beide sy heupe gegaan met groot sukses. Dink amper hulle laat jou nie uit die hospitaal indien jy nie kan loop of trappe klim. Wat hom ook baie gehelp het is om 'n groot gemaklike stoel te kry by die huis om op te sit, hy het 'n ordentlike "Lazy Boy" gekoop.
Sterkte met die operasie, ek was laasjaar vir twee groot operasies en gedink 2019 is ek nou klaar met 'n hospitaal, tot my chirug my Vrydag meedeel ek het 'n groot breuk, dus sny hulle my weer oop een of ander tyd. Deel van die lewe
Ongeveer drie tot vyf maande na die operasie vervang jou liggaam die hele mantelvlies (of watter vlies ook al). In hierdie tyd is die vlies baie sagter en kwesbaarder as na die operasie. Maar omdat mense dit nie weet nie en dink dat hulle gesond is, gaan hulle na drie maande aan soos normaal en dan skeur die vlies weer.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Middag almal
Gain dankie vir die kenners oogpunt. Ek waardeur baie.
Springkudu die stoel is n baie goeie idee en definitief op my lysie om te doen voor ek ingaan.
Andre baie dankie waardeur ek gan jou defnitief n luigee.
Ds J die bemoedeginde woorde beteken regtig baie. Ek gaan defintief dit doen.
N man is maar bang. Ek bang vir enige operasie maar die kruppel loop kan ek nie meer vat nie

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Jussie, dis mos nou hoe mens siekte verlof moet beplan (grappie)... Sterkte Jacques, ek hoor almal se positiewe kommentaar hierbo, dit wil voorkom dat dit super suksesvol is, maar dit bly n groot ding, so sterkte!6mmMusgrave wrote:More almal ek hoop dit gaan goed.
Ek het die wonderlike nuus gekry dat ek n totale heup vervanging moet kry. Is daar al dalk manne wat 1 gehad het en hoe erg is dit en na watter herstel tyd kyk mens voordat jy weer op die been is.
Groete
Jacques
Laat weet as daar enige jagtrips is waar ek moet instaan namens jou...hahahaha!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Baie-baie sterkte en voorspoed Jacques!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Jacques, ek weet nie hoe lyk 'n "totale heupvervanging" nie. My heupotjie en kop van die femur het nie meer lekker gewerk nie - uitgeslyt. Die kop van die femur is verwyder en vervang met 'n metaal kop. Die potjie is uitgevoer met 'n sintetiese materiaal en nou werk die besigheid weer lekker glad. So, net my heupgewrig is "ge-panelbeat" 'n Groot sukses.
Sterkte. Wees net baie versigtig die eerste paar weke sodat die ding nie uitglip nie! Daarna kan jy jou beskikbaar stel vir die Stormers. Hulle kort manne!
Sterkte. Wees net baie versigtig die eerste paar weke sodat die ding nie uitglip nie! Daarna kan jy jou beskikbaar stel vir die Stormers. Hulle kort manne!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Oom Pieter,PWV wrote:Jacques, ek weet nie hoe lyk 'n "totale heupvervanging" nie. My heupotjie en kop van die femur het nie meer lekker gewerk nie - uitgeslyt. Die kop van die femur is verwyder en vervang met 'n metaal kop. Die potjie is uitgevoer met 'n sintetiese materiaal en nou werk die besigheid weer lekker glad. So, net my heupgewrig is "ge-panelbeat" 'n Groot sukses.
Sterkte. Wees net baie versigtig die eerste paar weke sodat die ding nie uitglip nie! Daarna kan jy jou beskikbaar stel vir die Stormers. Hulle kort manne!
Dit is maar wat 'n heupvervanging is. Daar is 'n paar variasies, maar almal kom maar neer op nuwe"bearings" insit.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Sterkte Jacques! Glo dit sal n groot sukses wees. Dink daaraan hoe lekker jy jy sal kan jag met die nuwe heup. Dis net tydelike ongemak vir n beter toekoms.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Heup Vervanging wie dit al Gedoen
Sterkte Jacques
Dit sal n sukses wees.
Voorspoed
Dit sal n sukses wees.
Voorspoed
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.