Ek het laasweek my Howa 1500 .243 dunloop gaan optel en moet sê dis lekker om vir die eerste keer my eie geweer te hê. Het Nikon Monarch 3 scope op. Het sommer vir my 'n pak Sellier & Bellot 100gr patrone aangeskaf om komende naweek geweer in te skiet. Ek het reeds volledige herlaai stel en lees die 85gr Sierras doen goed.
My vraag is dit: Is dit die geld werd om eenkeer R2000 uit te haal vir Lapua doppe en punte of kan mens teen R350 die S&B patrone koop en paar keer herlaai met daardie doppe?
Dis effe daunting om in te stap en jy sit met 100de verskillende keuses. Gaan geweer meestal in Karoo en Namakwaland gebruik vir springbok skiet en die odd jakkals/rooikat/koedoe by tye.
Ek lees verder na die raad!
Matewis
Howa .243
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Howa .243
Ek het so bietjie deur jou posts gelees en kan sien dit het maar gesukkel met die liesensies om tot hier tekom.
Dalk het ek vir jou n geluk 47x6mm 90gr speer sp ,97x6mm85gr bt speer en 85x6mm 85gr nosler flatbase , gratis jy betaal die posgeld en koop tog net die lapua doppe asb.
DD

Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Howa .243
Sjoe DD, ja dit was omtrent n gespook om net die blerrie lisensie kaartjie te kry. Ek stuur jou n pm met kontak besonderhede. Lapua doppe sal dit dan wees. Sal verseker lekker met hulle kan eksperimenteer.Diesel Dog wrote:Ek het so bietjie deur jou posts gelees en kan sien dit het maar gesukkel met die liesensies om tot hier tekom.
Dalk het ek vir jou n geluk 47x6mm 90gr speer sp ,97x6mm85gr bt speer en 85x6mm 85gr nosler flatbase , gratis jy betaal die posgeld en koop tog net die lapua doppe asb.
DD
Dankie,
Jaco
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Howa .243
Hier sal die manne vir jou almal Lapua doppe aanbeveel. Ek verneem Norma is ook goed. As jy nog niks het nie, moenie worry dan oor iets anders nie en koop die Lapua. Maar kyk rond, jy kan vir aansienlik goedkoper as R2000 wegkom. Huntex en die groot winkels se specials is alweer om die draai.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa .243
Jy moet hulle ook maar mooi oppas, anneal ens...dan sal hulle lank hou.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Howa .243
Koop by Geno jy gaan nerens goedkoper Lapua doppe kry nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa .243
Geluk Jaco!!!!
Dieseldag jou yster.
My vorige .243 se kamer was vanaf nuut swak gensy en ek het baie met hom gesukkel. Ek het daarna 'n .243 Howa SS dikloop gekoop. EK het 100 Lapua doppe gekoop en het hulle nog net mishandel en die geweer en die doppe loop bitter mooi. EK het hulle darem nou na 5 keer se skiet anneal en gedink om te trim, maar almal is nog mooi binne spec(vir my wat net jag en staal skiet).
Koop lapua en 87gr Vmaxe dit werk op die einde heel goedkoop uit as jy reeds herlaai toerusting het.
As jy eers net aan die gang wil kom S&B werk goed vir jag. Hulle loodkern koeëls maak mooi dood en jy kan maar hanteer soos Hornady interlocks of Sierra Prohunters.
Ou JTM hier op die forum het so standaard .243 Howa geskiet en baie manne skaam gemaak by skietdae.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Howa .243
Dankie Tau,tau wrote:Geluk Jaco!!!!
Dieseldag jou yster.
My vorige .243 se kamer was vanaf nuut swak gensy en ek het baie met hom gesukkel. Ek het daarna 'n .243 Howa SS dikloop gekoop. EK het 100 Lapua doppe gekoop en het hulle nog net mishandel en die geweer en die doppe loop bitter mooi. EK het hulle darem nou na 5 keer se skiet anneal en gedink om te trim, maar almal is nog mooi binne spec(vir my wat net jag en staal skiet).
Koop lapua en 87gr Vmaxe dit werk op die einde heel goedkoop uit as jy reeds herlaai toerusting het.
As jy eers net aan die gang wil kom S&B werk goed vir jag. Hulle loodkern koeëls maak mooi dood en jy kan maar hanteer soos Hornady interlocks of Sierra Prohunters.
Ou JTM hier op die forum het so standaard .243 Howa geskiet en baie manne skaam gemaak by skietdae.
Ja ek het gedink om die outjies maar net te kry om aan die gang te kom. Het nou huis gekoop so jag vir die jaar is gekanseleer. Prioriteite en al daai dinge maar dalk gaan ek bietjie Loeriesfontein toe as dit reen!!
die S&B gaan maar eers moet werk tot ek getrek het en kan herlaai toerusting opstel ens.