Die Sabi doppe is 2X gevuur. n Paar het CCI 250 slagdoppies in, n paar reeds vollengte hervorm en n paar klaar gevuur, ou slagdop nog in (getal 33) Ek gebruik nou NORMA doppe
Ek is in Pretoria Oos 084 2085218
Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe Doppe is geneem
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe Doppe is geneem
Last edited by knipmes on Sat Feb 09, 2019 6:36 am, edited 1 time in total.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe
Knipmes kan ek jou pla vir hulle?
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe
Jy is welkom. Skakel my dan praat ons oor hoe om dit by jou te krysavage(P Coetzer) wrote:Knipmes kan ek jou pla vir hulle?
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe Doppe is geneem
Die doppe het n baas gekry
