22-250 Tikka of 243 Tikka
-
Biltongjagter
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Help asseblief!
Vriend van my se .222 Tikka was tydens motorongeluk beskadig in die voertuig - kolf op drie plekke gebreek, ens.
Die ander deeltjie wat ook gebreek is, is 'n stukkie plastiek wat agter aan die slot sit.
Dit is die deeltjie wat uitsteek agter by die slot as die geweer oorgehaal is.
By baie gewere is die deel van metaal en by sommiges is daar 'n rooi kol op agter net om as nog 'n aanduiding te dien dat die geweer oorgehaal is.
Weet iemand dalk waar mens hierdie onderdeeltjie sal kan bekom vir die .222 Tikka geweer?
Groete,
Koos.
Hierdie man met die Tikka onderdeel probleem is naby Windhoek - kan die manne daar asseblief bietjie help met moontlike Tikka agente daar?
By voorbaat dankie vir julle moeite.

Last edited by Biltongjagter on Mon Feb 07, 2011 1:56 pm, edited 1 time in total.
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Hi manne , Ekke moet se ekke is meer as tevrede met my Tikka . Het die hom net die ander dag gaan haal na tien maande se wag vir lisensie. Dis die tikka T3 varmint 25-06. Het biki huiswerk gaan doen en toe klomp verskillende ladings gelaai. Die foto is wat ekke gekry het met een van die eerste ladings wat ekke geskiet het. Dis 3 skote op 100 meter. Ekke is regtig baie happy daarmee aangesien ekke maar nog nuut in die sport is en nog nie eers vir n jaar lank self laai nie.
Ekke sukkel om die foto gelaai te kry is daar n trick??
groete
SS
Ekke sukkel om die foto gelaai te kry is daar n trick??
groete
SS
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Manne
Ek het nou in Windhoek n Remmington M700 .243 gekry, Tikka nog nie beskikbaar nie. Wat kan julle my se oor die Remmington vs Tikka
Ek het nou in Windhoek n Remmington M700 .243 gekry, Tikka nog nie beskikbaar nie. Wat kan julle my se oor die Remmington vs Tikka
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Altwee is push feed.
My persoonlike keuse - Remington, net omdat jy baie aftermarket goedjies vir hom kry.
Ek sal like van 'n Remington met 'n AI kolf.......
Groete,
Eugene
My persoonlike keuse - Remington, net omdat jy baie aftermarket goedjies vir hom kry.
Ek sal like van 'n Remington met 'n AI kolf.......
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
OK, julle hoef nie meer oor my post te comment nie, Ek gaan wag vir my TIKKA.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley,
Wees ma rustig, en wag ou maat. Jy sal langer wag vir daai Tikka om in Whk aan te kom , as vir jou lisensie.
Ek terg net
Norton
Wees ma rustig, en wag ou maat. Jy sal langer wag vir daai Tikka om in Whk aan te kom , as vir jou lisensie.
Ek terg net
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Hunter xxx
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley
Ek sal ook wag as ek jy was. ( Dis soos die perd wat jy nooit kon gery het nie jy sal altyd wonder)
Ek het n 6x47 Lapua maar dink ook om dalk a Howa 22-250 nog by te koop.
Groete
Hunter
Ek sal ook wag as ek jy was. ( Dis soos die perd wat jy nooit kon gery het nie jy sal altyd wonder)
Ek het n 6x47 Lapua maar dink ook om dalk a Howa 22-250 nog by te koop.
Groete
Hunter
-
kolskoot
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
hunter
Jy sal nooit spyt wees oor die 22-250 nie!!!!!!!
Lieflike lieflike kaliber vir nagskiet!!!!!!

Jy sal nooit spyt wees oor die 22-250 nie!!!!!!!
Lieflike lieflike kaliber vir nagskiet!!!!!!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Dag se almal
Ek kan ook nie kla van my tikka 22.250 nie. Het klomp jare terug met 243 geskiet, ma al klaar vergeet hou dit was. Die tikka is vir my besondere geweer( dalk ma omdat hy myne is
. Het hom nog nie lank nie, van Desember 2010, maar die paar groukatte en ander kwaaddoeners het al goed les gelees in die aand.
Elke man se keuse oppi einde wat hy gaan koop, maar jy sal tevrede wees daarmee.
Beste
Kalahari
Ek kan ook nie kla van my tikka 22.250 nie. Het klomp jare terug met 243 geskiet, ma al klaar vergeet hou dit was. Die tikka is vir my besondere geweer( dalk ma omdat hy myne is
Elke man se keuse oppi einde wat hy gaan koop, maar jy sal tevrede wees daarmee.
Beste
Kalahari
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
More Almal
Ekt toe maar vas gemaak met die 22-250 Tikka want die eienaar van die Gun Shop in Windhoek het my gister gese toe ek hom bel dat die Amerikaners nie .243's geship het nie, ek het toe onmiddelik vir hom gese om die 22-250 tikka wat op sy rak is af te haal en my naam op te sit so by vrydag kry hy sy N$. Dankie aan julle almal se bydrae tot my besluit. Raven en FM

Hoop soos die manne gese het sal ek die roertjie geniet sodra ek die lisensie het gee ek terug voering

Ek het Vrydag 04/03/2011 my 22-250 Tikka gekoop en sommer ook dieselfde dag die aansoek gaan ingee by die Polisie, sal julle laat weet sodra ek my lisensie in my hande het
> Ek kan nie wag nie 
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Manne
Ek kan my lag nie keer nie
, het my lisensie ingegee die 4/03/2011 en vandag (13/04/2011)my lisensie gekry vir die Tikka 22-250, die lisensie was al die 8ste April geprint, het toe onmiddelik Gun shop toe gegaan en hulle sit nou vir my die swarofski 4-12*50 plex op, ek kan hom more middag gaan kry nadat hulle hom ingeskiet het en die naweek is ek op die skiet baan met hom

Bradley
Ek kan my lag nie keer nie
Bradley
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley,Bradley wrote: Manne
Ek kan my lag nie keer nie, het my lisensie ingegee die 4/03/2011 en vandag (13/04/2011)my lisensie gekry vir die Tikka 22-250, die lisensie was al die 8ste April geprint, het toe onmiddelik Gun shop toe gegaan en hulle sit nou vir my die swarofski 4-12*50 plex op, ek kan hom more middag gaan kry nadat hulle hom ingeskiet het en die naweek is ek op die skiet baan met hom
![]()
![]()
![]()
Bradley
Jou gelukkige d0nn3r, sien as ons polisie wil dan kan hulle.
Geluk en ek ek hoop daai roer gee vir jou net kol skote.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley
Jy moet dit nou nie invryf vir ons manne hier in SA nie
Wys jou net daar in Nam is dinge nog soos dit hoort en die polisie nog bekwaam ook.
Jy moet dit nou nie invryf vir ons manne hier in SA nie
Wys jou net daar in Nam is dinge nog soos dit hoort en die polisie nog bekwaam ook.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley wrote: Manne
Ek kan my lag nie keer nie, het my lisensie ingegee die 4/03/2011 en vandag (13/04/2011)my lisensie gekry vir die Tikka 22-250, die lisensie was al die 8ste April geprint, het toe onmiddelik Gun shop toe gegaan en hulle sit nou vir my die swarofski 4-12*50 plex op, ek kan hom more middag gaan kry nadat hulle hom ingeskiet het en die naweek is ek op die skiet baan met hom
![]()
![]()
![]()
Bradley
Geluk ou mater.
Swarovski mooi man.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Hunter xxx
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Kolskootkolskoot wrote: jis louise
Louise ja die v-max en veral die blitzkings skiet moerse lekker , maar is 55gr punte. Ek hou van die effense swaarder 60gr punt , dit gee my darm so bietjie meer oemf vir langer skote. My persoonlike opinie is dat die 60gr punt beter accuraatheid oor lang afstande bied. Dan die heel belangrikste vir my aanwending is die prys!!!!!Die 60gr punte is heelwat goedkoper as die v-max en blitzking punte . Ek skiet in die omgewing van 3000 skote per jaar met my 22-250 en dan raak 50c op 'n punt prys verskil nogal 'n aardige bedrag.
Jy se jy skiet 60 gr punt wat se maak is dit, gee meer detail ASB.
Jy se ook jy kry 3000 skote deur jou loop is dit nie baie vir 22-250??
As ek mag vrae , maak jy jou lead langer, en na hoe veel skote.
Verander jou group nie??
dankie ek hoor wat jy se.
Hunter
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
22-250.
Hahahaha grap net 243!!!!
Hahahaha grap net 243!!!!
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
FB
Nee wat ekt toe al lankal klaar gekoop en ook al lisensie gekry het toe die 22-250 gekoop en hy loop soos stroop
Nee wat ekt toe al lankal klaar gekoop en ook al lisensie gekry het toe die 22-250 gekoop en hy loop soos stroop
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Lekker man ag wat geweer is n geweer altwee werk met kruit hehehe geniet hom
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm