Introduction
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Introduction
Naand mense,
Dink ek het al in 2015 die aansluiting gedoen maar hier en daar gelees maar niks gese. Ek hoor van brombeer as jy nie hier jouself voorstel word jy uitgetrap. So ek is Clive( ja nog n engelsman) my belange is natuurlik skiet en baie,het paar koel gewere, paar swart kruit gewere sewe pcp windbukse en een ketty. Ander stokpertjies waarvan die vrou weet is photgraphy en begin graag n projek en maak hom nooit klaar, dis die dat ek nie kinders het. So ek sien uit om n bietjie te lees en leer uit julle en bietjie my eie insette te gee.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Introduction
Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Introduction
Hahahahaha jis lekker giggel ek nou.Heinz Petersen wrote:Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Introduction
Welkom en welcome.
Vertel van jou passie met die PCP's.
Vertel van jou passie met die PCP's.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Introduction
Ek hou jou dop.Heinz Petersen wrote:Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Introduction
Welkom Clive. Skiet jy n 270 en ry n Landrover? Pasop jy styer gou. Jy is seker een van die langste roofkykers nog hier. Welkom hier vertel bietjie meer van jou roere. Jy gaan lekker kuier hier.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Introduction
welkom , julle manne darem , hy weet nog nie wat dit beteken om te steyer nie , en nog minder om 270 te skiet nie , meskien weet hy as hy al solank roof kyk
niks teen jou nie Carel 
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Re: Introduction
Naand julle, Mmm het al n .270 gehad maar net n Landrover getoets bestuur. Die Roere Sako .223 Varminter wat ek al seker 30 jaar het, Ruger .375 wat ek n pasgemaakte kolf op gesit wat meer as die geweer gekos het, Tikka t3 CTR .260 Rem hy was die nuutste aankoop sukkel nog bietjie met hom, Twee Swart kruit .50 gewere lekkerste jag met hulle en in my mening het my baie gehulp met skiet en recoil hanteer. Al die PCP'S is n sad storie hulle eintlik gekoop om te verkoop( dis wat ek vir vroulief gese) hulle is n ander duur siekte maar baie pret vir min geld nadat jy die geweer gekoop het.Ek smous all die gooitjies vir die windbukse so kry bietjie beter pryse. Die goed is scary akkuraat tot op 60 m plus ( agt skoote in R1 stuck) maar n goeie een gaan jou tussen R25000.00 en R35000.00 kos en die manne koop hulle. So ses van hulle Air Arms S400, Daystate mk 4s, Fx Wildcat, ander Fx, BSA R10MK2, Daystate Air ranger... bietjie simple maar dis so maklik no liscence required!
Dink ek het alles gedek, ek is bietjie technies gestrem sal nog moet offen met al die smilies en goed moet nog die pics laai en goed en moet die vloek inhou...
Groete
Dink ek het alles gedek, ek is bietjie technies gestrem sal nog moet offen met al die smilies en goed moet nog die pics laai en goed en moet die vloek inhou...
Groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Introduction
Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Re: Introduction
Ackley hom se jy... hy is n 20 duim loop so hy is n bietjie stadig.. nou as jy hom Ackley doen die selfde ou die dies?joe rocket wrote:Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.
Groet Doc Clive
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Introduction
Hi Clive
Welcome, feel free to comment in English
Welcome, feel free to comment in English
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Introduction
Nee wat skiet hom soos hy is. As daai loop moeg is vervang die met n 30 duim. Koop Widden dies. Wanneer jy drie doppe gefire form het, pos jy die doppe vir hulle en hulle maak vir jou n stel dies volgens jou kamer se spesifikasies.CLIVE PERRY wrote:Ackley hom se jy... hy is n 20 duim loop so hy is n bietjie stadig.. nou as jy hom Ackley doen die selfde ou die dies?joe rocket wrote:Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.
Groet Doc Clive
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Re: Introduction
Morning,James Wilson wrote:Hi Clive
Welcome, feel free to comment in English
Thank you... can you see my accent in the typing? I had to marry a Afrikaans girl so i get practice on a daily basis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Introduction
Your choice who you married !!!
So nou kan ons jou in al twee tales aanspreek
So nou kan ons jou in al twee tales aanspreek
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Re: Introduction
Eish don't remind me it was my choice to get married! Two healthy hands, i can cook still went ahead and got married. Sy kom van die plaas af free Advo's pappie het n wildsplaas gehad.. dis die dat ek se dit was n moet troue
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1704
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Introduction
Hahaha welkom Doc Clive roofkyker since 2015 wat moes trou... Sounds like a gynae gone wrong...CLIVE PERRY wrote:Morning,James Wilson wrote:Hi Clive
Welcome, feel free to comment in English
Thank you... can you see my accent in the typing? I had to marry a Afrikaans girl so i get practice on a daily basis
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk