Dagse Kerels
Laat ek myself voorstel.
Ek is van Pretoria-Noord, gebore en getoë.
Ek jag graag en neem ook deel aan benchrest kompetisies.
Ek is 'n ou wat hou van die meer tegniese aspekte van ballistiek en glo vas in Quickload (ek leer nog maar agteros kom ook in die kraal).
Ek het verder 'n belangstelling in hisotiese wapens veral duitse wapens uit die tweede wereldoorlog. Ek besit self 'n paar.
Dankie vir die aansluit en ek hoop ons kan lekker saamgesels vorentoe.
Groetnis
Nuwe Lid
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Jou stelling hierbo: Dit is natuurlik nie jou skuld nie, maar ons glo jy sal die agterstand gou uitwis!WintersGFT wrote:Dagse Kerels
Laat ek myself voorstel.
Ek is van Pretoria-Noord, gebore en getoë.
Ek jag graag en neem ook deel aan benchrest kompetisies.
Ek is 'n ou wat hou van die meer tegniese aspekte van ballistiek en glo vas in Quickload (ek leer nog maar agteros kom ook in die kraal).
Ek het verder 'n belangstelling in hisotiese wapens veral duitse wapens uit die tweede wereldoorlog. Ek besit self 'n paar.
Dankie vir die aansluit en ek hoop ons kan lekker saamgesels vorentoe.
Groetnis
Welkom vriend. Geniet dit hier!
-
Frikkedel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Jan 21, 2019 2:15 pm
Re: Nuwe Lid
Goeie naand, my naam is Kristopher.
Ek bly tans in Centurion en is nog 'n student.
Ek het my pa begin help herlaai en is passievol oor jag.
Ek sien uit om hier op Jaracal te leer.
Groete.
Ek bly tans in Centurion en is nog 'n student.
Ek het my pa begin help herlaai en is passievol oor jag.
Ek sien uit om hier op Jaracal te leer.
Groete.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom hier. Hier is manne wat jou mooi kan help.Frikkedel wrote:Goeie naand, my naam is Kristopher.
Ek bly tans in Centurion en is nog 'n student.
Ek het my pa begin help herlaai en is passievol oor jag.
Ek sien uit om hier op Jaracal te leer.
Groete.
Sent from my iPhone using Tapatalk