Howa 243 standaard
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Howa 243 standaard
DAgse ek wonder of julle kan help met bogenoemde ek sukkel om goeie groep te kry ek skiet Siera 100gr gameking van min tot max met .5 gr inkremente maar niks , die kruit is S365 ,en dan wil ek weet hoekom verskil die vorige kruit met die nuwe kruit sonchem het vorige jare n ander boek vir herlaai gehad nou volgens die nuwe gebruik die 243 en die 6mm musgrave dieselfde ladings en dit was nie. Laat ek sien wat moet ek doen.
Dankie Andre
Dankie Andre
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 standaard
www.somchemreload.com
Gee die data van jou geweer en ons kan loer in QL in watter rigting jy moet beweeg. Gee ook idee van groepe wat verkry is.
Skiet jy met die Hogue kolf? Maak seker die loop raak nie aan die loop nie. Alle boude en skroewe vas? Watter teleskoop en ringe? Het iemand anders al groepe met die geweer geskiet? Hoe maak hy met fabrieks ammunisie?
Dit is 'n paar vrae wat ek aan kon dink om foutspeuring mee te begin.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dankie Tripod , dis n nuwe geweer so 60 skote ek het nog nie gekoopte amunisie geskiet nie maak ou data het tot 41gr gegee die nuwe boek is 36gr hoe kan dit wees volgens die spoed loop hy 2650 +-.
Dankie
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Howa 243 standaard
Volg, ek gaan seker ook met hierdie een sit. Het Howa 1500 .243 met sintetiese kolf so ek volg die antwoorde
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
N friend van my skiet n243 Marlin ek ek laai 100gr PMP 41.5gr en skiet n klawer nou met die nuwe boek skiet ek 50/60mm groep maak nie sin nie.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Howa 243 standaard
Gee vir Oom driepoot die inligting:
Loop Lengte
TPL
Dop Volume
Kruit hoeveelheid
Punt
Spoed behaal
Hoe ver is die kronograaf van die tromp af
Met dit sal hy jou na n node spoed toe kan vat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop Lengte
TPL
Dop Volume
Kruit hoeveelheid
Punt
Spoed behaal
Hoe ver is die kronograaf van die tromp af
Met dit sal hy jou na n node spoed toe kan vat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Howa 243 standaard
Om te meet is om te weet. Het jy toegang tot 'n kronograaf?
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Ek sal later die inligting deur stuur ek het die spoed en alles wat ek sal gee.
Dankie baie julle
Dankie baie julle
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 standaard
Gaan lees maar onder herlaai hoe S365 se brandspoed varieer. Kyk onder die blik en gee daardie nommers ook sodat ek byvoorbaat 'n idee het.
Somchem het sy syfers ondertoe aangepas synde die warm lotte S365 probleme veroorsaak het. Maklikste manier om hulself uit die bollie te hou.
Somchem het sy syfers ondertoe aangepas synde die warm lotte S365 probleme veroorsaak het. Maklikste manier om hulself uit die bollie te hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Ek maak so . Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Tripod hier is al die gegewens.
Loop lengte 560mm
TPl 67mm
S365 35 gr
Punt 100gr Siera SBT pro hunter
Spoed behaal 2658,629,2594,2652 en 2668
Crohny 5 meter
Dop vol 55.7gr
Dop lengte 51.52mm
Hoop dis alles.
Dankie
Loop lengte 560mm
TPl 67mm
S365 35 gr
Punt 100gr Siera SBT pro hunter
Spoed behaal 2658,629,2594,2652 en 2668
Crohny 5 meter
Dop vol 55.7gr
Dop lengte 51.52mm
Hoop dis alles.
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Howa 243 standaard
Oom Driepoot sal die lot nr van S365 benodig. Asook maksimum tpl.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
S365 #081 B b14 Exp 10.24 en Dev 0.8
67.84 mmTPL
Patroon 67.00mm
Dankie
67.84 mmTPL
Patroon 67.00mm
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 standaard
Lot 81 is warm, maar die brandtempo is nog baie hoër as verwag. Met die TPL soos nou en 38gr bereken QL dat 'n spoed van 2810vps op die chrony jou op 'n node sal kry.
Ek vermoed jy is nader aan die lande as wat jy gemeet het en dat 66mm moontlik 'n beter TPL sal wees. Indien jy nie wen met die huidige TPL kan ons dit later aanpas.
Ek verwag dat 38gr dalk meer as 2810vps sal lewer, maar dan kan ons loer na regstelling. Skiet 'n 3 of 5 skoot groep en dan kan ons weer loer. Sorg net dat die chrony se battery sterk is. Hoe kleiner spoedverskil tussen hoog en laag hoe beter is dit vir berekening.
Ek vermoed jy is nader aan die lande as wat jy gemeet het en dat 66mm moontlik 'n beter TPL sal wees. Indien jy nie wen met die huidige TPL kan ons dit later aanpas.
Ek verwag dat 38gr dalk meer as 2810vps sal lewer, maar dan kan ons loer na regstelling. Skiet 'n 3 of 5 skoot groep en dan kan ons weer loer. Sorg net dat die chrony se battery sterk is. Hoe kleiner spoedverskil tussen hoog en laag hoe beter is dit vir berekening.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dankie Tripod ek sal so laai en sien wat hy maak en terug voer gee ek sal in elk geval n nuwe bettery koop.
Hoe kan die kryt dan so verskil as die ou kryt van jare terug net n vraag.
Dankie weereens
Hoe kan die kryt dan so verskil as die ou kryt van jare terug net n vraag.
Dankie weereens
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 standaard
Dit wat ek al vanaf 2012 waargeneem en ervaar het.
1. Lot 61 was so warm dat dit in geheel van die mark onttrek is.
2. Lotte 71 en 81 was ook warm en die BRF (burning rate factor) in QL het bereken by 0,49 na 0,50. Die waarde vir S365 is 0,44. Jou lading het nou bereken op 0,527 en daarom my verwysing na te naby aan die lande. Dit is wat gewoonlik gebeur met die BRF.
3. Lotte 91 en 92 het in 'n paar gevalle onder 0,44 bereken en hulle is dus stadiger as die norm.
1. Lot 61 was so warm dat dit in geheel van die mark onttrek is.
2. Lotte 71 en 81 was ook warm en die BRF (burning rate factor) in QL het bereken by 0,49 na 0,50. Die waarde vir S365 is 0,44. Jou lading het nou bereken op 0,527 en daarom my verwysing na te naby aan die lande. Dit is wat gewoonlik gebeur met die BRF.
3. Lotte 91 en 92 het in 'n paar gevalle onder 0,44 bereken en hulle is dus stadiger as die norm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dankie sal so gaan toets die naweek.
Andre
Andre
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dagse almal ek wil net terugvoer gee ivm die 243 en dit was nie goed nie . Om te begin het ek soos volg gekry ek het 5 patrone gelaai en no1 was 2573 fps ek weet nie as die geweer skoon is of hy so kan maak nie no 22902fps no3 2887 fps en no 4 2936 fps ena dan no 5 2880 fps ek het dubble seker gemaak met 2 skaaltjies sodat die kryt reg is ek het daai selde dope (PMP) gevat en geweeg en is soos volg soos ek geskiet het no 182.6gr en water 236.6gr no 2 180.7gr water 234.8gr no 3 186.7gr water 240.4gr no 4 186.9gr water 240.0 no 5 180.2gr water 233.9gr dit is n groot verskil kan dit n groepering dan van 82mm gee of nie , of was daar ander foutjies wat ingekom het.Ek is som oor die geweer dat hy nie hou van wat ek skiet nie Siera 100gr spt pro hunter.
Dankie Andre
Dankie Andre
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa 243 standaard
82mm groep, lees ek reg??
Selfs met gekoopte ammo moet hy beter as dit..
Klink my daars n ander issue.
Selfs met gekoopte ammo moet hy beter as dit..
Klink my daars n ander issue.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Howa 243 standaard
Net 'n vragie. Wat is die rede dat jy die 100gr Sierra gebruik?? Lees maar so die 243's hou baie van die 85gr Sierras ook??
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Howa 243 standaard
Vlakvarkbeer
From previous experience I can tell you that Lot 81 was one of the hottest batches of S365 that has been produced in recent times.
This batch shows a burn rate factor closer to S355 and you will battle to come right with this batch in an overbore cartridge like the 243 with a 100 grain bullet. This batch of S365 will work well with the 70 and 75 grain bullets.
My suggestion would be to either find a slower batch of S365 or use S385 if you have.
I do agree that you should be achieving much better than 80mm groups though and if I where you i would shoot some factory ammo and see what your groups look like. If they do not improve you need to start looking for some mechanical issues on your rifle or scope.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dankie manne ek wil net my ander kryt se goed by sit.
Lot 719/19 -0.6
Lot 088/17 0.6
LOT 089/18 0.1
LOt 085/16 -0.6
Lot 089/15 0.8
Lot 091/B18 -0.2
Lot 081/B 14 0.8
S365
Ek gebruik S&B se primers by ons sukkel jy maar en jy skiet wat jy kry.En ek het nog nie gekoopte ammo gebruik nie.
Ek het ook Siera 85gr HP geskiet teen om en by 3000 tot 3100 begin op 40gr en 40.5 en 41 en dan 41.5 gr ek het darem met die 41gr 27mm group gekry die ander was maar groter.
Lot 719/19 -0.6
Lot 088/17 0.6
LOT 089/18 0.1
LOt 085/16 -0.6
Lot 089/15 0.8
Lot 091/B18 -0.2
Lot 081/B 14 0.8
S365
Ek gebruik S&B se primers by ons sukkel jy maar en jy skiet wat jy kry.En ek het nog nie gekoopte ammo gebruik nie.
Ek het ook Siera 85gr HP geskiet teen om en by 3000 tot 3100 begin op 40gr en 40.5 en 41 en dan 41.5 gr ek het darem met die 41gr 27mm group gekry die ander was maar groter.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Howa 243 standaard
Lot 85 will work the best.
The fact that your best group is 27mm with various bullets and powders also leads me to believe that you may have some mechanical issues with your rifle or scope.
How do you truthfully rate your shooting ability ? and what type of rest are you using ? Tell us more about your reloading technique and case preperation.
The fact that your best group is 27mm with various bullets and powders also leads me to believe that you may have some mechanical issues with your rifle or scope.
How do you truthfully rate your shooting ability ? and what type of rest are you using ? Tell us more about your reloading technique and case preperation.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Howa 243 standaard
Dale ek gebruik n goeie rus ek sal n foto opsit en ja die scope kan seker nie die beste wees nie dis n 3x9x50 maar daar is nie n naam op nie my seun het hom by sy pel gekry . My herlaai is dat al die dope ge FL is want dit was 1 keer geskiet en ek het net na dat ek begin het met lading ontwikkeling net neck size gedoen en die dope getrim tot op size en skoon gemaak met wet tumbler.Ek glo nie daar kan fout wees nie maar enige hulp sal ek waardeer dis n nuwe Howa wat seker 70 skote deur het.
Dankie
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Howa 243 standaard
Are you using PMP cases ?
Have you checked for doughnuts ?
Is this the standard Hogue rubber overmould stock ?
Have you checked the clearance between the barrel and the stock ?