Dag se almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Triplestrike7x57
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Jan 23, 2019 11:58 pm

Dag se almal

Post by Triplestrike7x57 »

My naam is Cliff en is afgetrede pensionaris woonagtig in Nelspruit en lid van Laeveld Jagters Vereeniging, ek geniet biltong jag en ook herlaai van amunisiebaie. Ek laai tans vir die volgende calibers 222, 243,7x57 ,308,30-06, 338 Win Mag , 9.3x62 en 45-70.Dankie vir die aansluiting by Jaracal ek sien baie uit na die komunikasie op die site en hoop om ook inligting te kan deel.

Groete

Cliff
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Dag se almal

Post by J le Roux »

Welkom Cliff.

Lekker arsenaal daardie van jou. Ek is seker jy jag bitjie meer as net biltong vir jou gesin ;).

Geniet die forum
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Dag se almal

Post by Steyr270 »

Welkom Cliff,

Jy kort nou nog net n 270. :)
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Dag se almal

Post by Stephan86 »

Welkom, glo oom sal 'n wonderlike tyd hier saam met ons hê.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dag se almal

Post by PWV »

Welkom, Cliff. Jy se jy is 'n afgetrede pensioenaris? Wel, dan moet jy omtrent 49 wees! ;)
Post Reply