Hi julle.
Michael Nagy hier van die Pretoria/Centurion omgewing.Sterk opad na 40 toe. Ek doen CNC vervaardiging vir n beroep.
Hou van buite lewe, somer alles van jag,kamp, braai, 4x4 en ook net skiet vir fun.
Ek is maar meer n biltong jagter en het nog geen trofee geskiet nie.
My kluis het nie teveel in nie, maar hulle werk vir my.
Brnu 243
Lee 303
CZ 7x64 (my go to gun) Sal graag die man wil begin herlaai die jaar.
Cz 375 (Het hom vir n bargain gekry middel 2018 en kon hom nie los nie, Nog niks met hom afgehaal nie)
EDC P07
en vir papier en gong het ek n Shadow2.
Sal graag die jaar bietjie die kluiduif aanpak. Maar kom ons kyk.
Ek het al reeds baie van die forum af geleer en hoop om nog lank deel te wees van julle.
Vriendlike groete.
Michael
Nuwe Lid
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1237
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom hier Michael
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom. Loer maar onderaan my plasing en jy sal sien dat ek al die kalibers skiet wat jy het. Ek herlaai vir almal van hulle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Soundadv
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Aug 02, 2017 2:58 pm
Re: Nuwe Lid
Baie dankieheywillie wrote:Baie welkom hier Michael
-
Soundadv
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Aug 02, 2017 2:58 pm
Re: Nuwe Lid
Ek sien ja. Sal aanklop as ek op daai punt kom.tripodmvr wrote:Baie welkom. Loer maar onderaan my plasing en jy sal sien dat ek al die kalibers skiet wat jy het. Ek herlaai vir almal van hulle.
Groete