Potch Kursus

Vir die wat belang stel watter naweek sal die beste wees

6 Augustus
4
100%
27 Augustus
0
No votes
 
Total votes: 4

User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Potch Kursus

Post by Dawid »

Blok en Jacques

Nee dis regso manne, ons eet en braai en elke ding en koop van die goete wat benodig word.
Dit spaar n man inelkgeval die ry na die handelaar toe want n dom ou soos ek sal maar koop op julle aanbevelings en nie soos in n winkel iets koop net omdat dit nice lyk nie.

Dankie inelkgeval sover vir al julle opofferinge en reelings dis grend om manne te sien wat so ge commit is
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by Wiehan111 »

Blok/Jacque

Wanneer presies is die kursus? Wat moet ons alles saam bring en wat beloop die koste daarvan?

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Wiehan ek het jou pm gestuur.

Res van die manne skuus ek kom nou eers terug was paar dae in die veld, ek sal so deur die loop van die dag die bankbesonderhede opsit. Gee my net n kansie ek net gou eers op al die posts opvang.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

wiehan
Jy kan as jy wil saam met my ry , my selnommer en epos adres is op die forum dink ek.. as jy potch een wil bywoon
groete
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Gou daai inligting vir die besprekings

Kursus koste R350.00
Slaapplek R150.00 (per persoon per nag)

Bank besonderhede is.

Rek naam: Blokwindscreens
Bank: ABSA
Tak: 632005
Rek no: 9225012992

Gebruik verwysing Jak plus jou naam bv. (jak blok)

Betalings en jou besonderhede van wie almal kom en kontak nommer kan gefaks word na 018 293 3065 of mail na blokglas@telkomsa.net


Skree as daar nog iets is.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Fisher
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Sun Jan 23, 2011 2:51 pm

Re: Potch Kursus

Post by Fisher »

Julle is daar nog plek, ek stel ook nogal belang in die kursus, maar dit is dan nog baie lank voor die kursus ?
Die maklikste ding op aarde om goed in te doen is om 'n sot te wees, die res vat nogal baie deurnis, geduld, opofferings en toewyding om bo uit te kom...
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Rinkhals »

Dagse,

Ek stel ook belang om die kursus by te woon as daar nog plek is?

Groete
Rinkhals
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Daar is nog plek beskikbaar

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

Blok

As jy kan stuur my sommer n pm met die name en vanne van die  manne en maninne  en kinders wat kom, Ek wil solank die sertifikate druk met name op, omdat ek so lelik skryf lyk dit beter deur die drukker as  met handskrif, Ek bring in elk geval so paar ekstra saam  as daar iemand of 3 op die nippertjie saamkom.

Hoop jule het die naweek geniet , Ek moes kinders oppas want mamma het bietjie rondgery.

Lekker bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Potch Kursus

Post by Wielie Waps »

Sertifikate????? Wa's myne --- toemaar ek spot net.
JB jou meisiekinners pas jou seker op met daai seer skouertjie. As ek hulle is vat ek nou my kans want jy kan mos nou nie eintlik die boyfriends baie leed aandoen nie. ;)
Geroer-nie geskud nie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Jarakals

Jacques soek asb die name vir die sertifikate sover het net 7 hul name gegee.

Wat die braai en eet reelings betref soos voorheen gese haal ek aan

"Wat tyd en eetgoed betref dink ek ons kan die kursus so 8:30 se kant begin en vir middagete sal ek die hout en braaiers voorsien, en elke man kan maar sy eet en drink dingetjies bring.

Vir die Saterdag aand as daar manne is wat oorslaap dink ek ons kan n lekker groot braai en kuier reel. Ek sal dan sorg vir braaibrood en ons kan n lekker groot pot pap en sous maak."

Hoop julle vind alles in orde so.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Dis reg soos jy se Blok,waar word dit gehou? Ek hoop ons gaan vir prakties uit die aand?
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Chrisjan

Re: Potch Kursus

Post by Chrisjan »

Hi

Is daar rit verwysings? Of waar kom on by mekeer?

Groete
Chrisjan
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Die pad uit tot op die plaas is baie maklik maak nie saak van watter kant jy Potch toe kom nie as jy in die dorp by die robot van die Roadlodge & Willows hotel kom (dis nou vir die JHB manne net na die mall) vat jy die pad uit Viljoenskroon toe. Hou al langs die golfbaan en later Mooirivier vir 5km dan draai die pad regs na Viljoenskroon dan ry jy nog 4.1km waar die wildkamp op jou linkerkant is. By die hoek van die wildkamp is n rooi ysterhek met wit profiele op bel my dan dat ek die hek vir jou oopbel. Maak net seker jy ry in by die wildskamp en nie langs die draad aan die buitekant op nie.

Vir die manne wat van Viljoenskroon se kant af kom as jy oor die Vaal rivier ry 16.8km en die hek sit aan jou regterkant

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Voor ek vergeet as jy voor die hek staan my nommer is

0827723235

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Blok
Waar slaap die manne wat wil oorslaap?
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

PAC

OP die wildsplaas daar is slaapplek vir 14 in die chalets en die eienaar vra R150 pp/pn
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Potch Kursus

Post by Jassie »

Jacques en Blok

Ek wil julle manne gelukwens en dankie s? vir die kursus van Saterdag. Jacques, jou profesionele dog gemaklike manier van die aanbieding en verduidelikings het my sommer baie beindruk. Ek dink jou vrou het 'n goeie man getrou. (Jammer oor my foutjie)

Blok, jou bedagsame en hulpvaardige manier van doen gee my sommer nog 'n keer vertroue in die jongmense van vandag- ons waardeer dit sowel as jou reelings en organisasie vir die dag, dit word hoog op prys gestel.

Ek sal maar as ek weer deur Potch gaan met jou reel om my te gaan wys hoe jy en Jacques die jakkels op die draad in getrek het met die dagroep- rondgekyk om te sien waar die ou wat die slinger swaai gesit het, maar nie gesien nie - so ek het nie 'n keuse nie , ek sal maar bly glo tot ek sien hoe julle dit gedoen het. :laugh: :laugh:

Dankie ook aan al die ander manne wat daar was en ons dag verryk het.

Laat die Kakalse Jak.

Groetnis
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Potch Kursus

Post by Beretta »

Blok
Hoe was die kursus gewees laat ons hoor en sien
Beretta
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Blok
Nogmaals dankie vir n uitsonderlike ervaring en dag wat jy gereel het,jy het nou gewys waartoe jy instaat is so jy sal in die vervolg genader word om iets te reel want alles het mooi geloop.

Jaques
Dankie vir n insiggewende aanbieding en die raad en lekker gesels later die aand(of sal ek se vroeer die oggend). Baie van my vrae is beantwoord en dankie dat jy so graag jou kennis en ondervinding so onbaatsugtig deel. Ek het beslis n klomp goed geleer en foute geidentifiseer wat reg gestel sal word.

Manne wat daar was
Dankie vir die aangename atmosfeer wat daar geheers het,ek glo ek het nuwe vriende gekry. Die samesyn was erg lekker.

Dankie ook aan die belangrikste,God wat ons bewaar het en veilig op die paaie gehou het,alle eer kom Hom toe.

Nou ja,ek het nou behoorlik amper n brief geskryf,nogmaals dankie aan almal wat betrokke was.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Die kursus was n groot sukses. Al die manne wat daar was het n baie lekker gees en gesintheid gehad en was baie op hulle gemak en het sommer klomp vrae gevra. Ek dink dit kan grootendeels aan Jacques se manier van aanbied wees en die feit dat hy baie deelsaam met kennis is en graag wil help.

Vroeg oggend het van ons sommer by die Wimpy bymekaar gekom en n lekker ontbyt kafgedraf. Van daar af is ons uit plaas toe waar die res van die manne aangesluit het en almal lekker met mekaar kennis gemaak en persoonlike ondervinding gedeel het. Daarna paar van die videos gekyk met teorie wat volg.

Laatmiddag was ons veld toe sommer die hele span manne op een plek gaan sit vir die praktiese dagroep demonstrasie. Nou kyk ek was maar skeptier oor die deel gewees, maar ja toe ons weer sien toe staan ta. En hy loer die manne sommer so op paar tree stip in die oe. Omdat ons so klomp was het ons net twee gewere gevat en nie een kon n skoot inkry nie. Ta het ook nie lank gevat nie en met groot spoed vertrek.

Later die aand is ons almal op twee bakkies op verskillende plekke gaan roep. Jacques se span het heen sukses gehad nie en Geno se span..... mmmm laat ek dit so stel ek het die manne gekry om my te kom leer jakkals inroep maar tot my onsteltenis besef ek toe hulle is besig om die jakkalse slim te maak. :o Geno roep hom mooi in en ek vermoed dit is die selfde een van vroer die middag. Nou ja daai hoender tampan (Taipan) hy of sy drywer kon nie die skoot laat werk nie en ta is weer met n spoed weg.

Alles was baie lekker en die meeste manne is eers laataand weg terug JHB, Lichtenburg en al die ander plekke heen met heelwat meer kennis.

Dankie aan al die manne wat gekom het en dankie aan Jacques. Ons het sommer hele klompie nuwe friende gemaak.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

Blok en Potc kursus manne:

Dankie blok vir al jou reelings alles was PUIK.
Die plek was lekker naby die dorp, die venu is great en die belangrikste die manne en seuns wat opgedaag het .
Baie dankie vir julle ondersteuning en sonder die persone wat opdaag en die  forum sou dit nie kon gebeur  het nie.
Almal het deelgeneem aan die gesprekke en self die jongste seun ek dink so 8 0f 9 het vrae gevra.
Elkeen wat ek ontmoet het - Dis lekker om met julle my beperkte kennis te deel en om te gesels met manne wat jou in die oe kan kyk .
Ek leer ook op elke inleiding kursus iets meer en iets by elkeen van julle.
Ek hoop elkeen van julle het iets geleer en laat weet my asb oor die handleiding...van die kursus (dis die eertse keer dat ek hom uitgee wergawe 1 van 1) asb positiewe en negatiewe komentaar is welkom .
LEWER ASB KOMMENTAAR OOR DIE handleiding inhoud en formaat. (net nie BLOK nie, hy het vuur aangetseek met syne) wonder wat ek moet se??????????????lag lag lag lag...
Die inhoud van die kursus kan ook gekritiseer word (ek dink net dis nog so bietjie te veel vir een dag? As mens afskaal waar  dink julle kan mens? )
My siening is dat mens eerder saam met die teorie slegs dele van beeldmateriaal bysit terwyl jy die onderwerp bespreek. soos bv as ek oor dagroep praat net daar die toerusting wys en die stukkies soos daai 3 dag skiete van myself)???
As mens oor Heinrich se 380meter skoot praat, ner die 20 sekondes rondom dit wys bv ens.?????
doen hier as doen so as jy eerder m wil pm doen so.  My epos is RSJB@ufs.ac.za.
Julle weet ook as jy eenkeer kursus bygewoon het jy en jou seuns(almal) welkom is by enige  kursus waar ek ookal aanbied verniet.
Ek sal graag altyd wil he n pa moet sy seun of dogter saambring indien hul belangstel. Die kinders kom gratis saam.
Dis ook n eerste vr my met dagroep dat die jakkals 5-6 tree van die manne af stop en hulle in die oe kyk dan weghol.
Die killer met die gun het so biki geskuif en toe nie die jakkolletjie sien inkom nie(;lag lag ;lag lag lag  thanks killer)... Nou kan blok ook hierdie week n nagroep deurwerk .
Dankie nogmaals
Ek waardeer elkeen se belangstelling en teenwoordigheid opreg.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

BYTPLEK EN SPORE PROBLEEMDIER

kom ons kyk of dit werk?
Julle sal my julle mail adresse moet stuur, wag ek gaan vir blok die picture mail dat hy hom opsit
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

Work to live, don"t live to work
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Jaques
Jou afstand skat is beslis beter as jou ouderdom skat,lag,lag,lag,my seun JC het gevra dat ek asb vir oom Jaques moet se hy word 11. Die knapie was nogal gevoellig toe ek dit vir hom lees,maar hy se hy vergewe die oom want hy 'like' die oom kwaai. Ek het nou my kop in n bye nes ingedruk deur hom saam te vat want al wat nou op sy lippe is,is jakalsjag. Van wat ek kan aflei klink dit of die mannetjie nou by die skool so tipe van n kursus van sy eie aanbied van dit wat hy kan onthou,terloops dis al waaroor hy praat by die huis ook. Eks half dem_ _r in vir jou oor daardie fluitjie wat jy vir hom gegee het,nie rerig nie,hy maak my net mal met die ding die hele dag en nog n stuk van die aande ook. Ek moes hom betaal om die ding in my jakjagtas te sit,gelukkig is hy nou gebere. Nogmaals duisend dankies vir die onbaatsugtige wyse waarop jy jou kennis en ervaring oorgedra het,ek sal beslis weer jou kursusse bywoon.
Jagtersgroette
PAC en JC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Post Reply