Voorspoedige nuwe jaar

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Voorspoedige nuwe jaar

Post by BenJacobs »

Liewe Vriende,

Ek wil julle persoonlik voorspoed vir die nuwe jaar toewens.

Deesdae word almal oorweldig deur die hektiese tempo en niemand vind die tyd om 'n persoonlike boodskap uit die hart te skryf nie.

Meeste mense copy en paste gesteelde boodskappe en stuur dit aan net om die taak agter die rug te kry.

Ons was hierdie jaar deur baie gewees. Ek wens elkeen van julle alles van die beste vir 2013.

Julle is die beste dansgroep in Bloemfontein!

Groete
Herman
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Voorspoedige nuwe jaar

Post by BenJacobs »

Jammer, het bedoel om dit onder, vir die lag spiere, te post.
Post Reply