Die Winchester 70 aksie het drie skroewe en ek sal graag wil hoor by die manne wat weet of dit 'n aksie is wat kan kers vashou by die Rem 700 of ander.
My 22-250 is op op 'n Win 70 aksie maar die fluted loop se dae raak ook min.
Dink daaraan om 'n 260 met 'n Kriegler swaar Palma proviel loop te laat aanmekaar sit.
Sal moet kies tussen hierdie aksie of 'n RSA skyfskiet aksie
Weet nie of enkelskoot die regte ding is vir jakkie jag nie ?
Luister graag
dankie
Frik
Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Karasberge Namibi
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Frik.
Die Mod 70 is 'n baie akkurate aksie en ek dink nie hy hoef 'n tree terug te staan vir die Rem 700 nie. Die 3de skroef, die 1 in die middel wat ook die snellerbeul aan die voorkant vashou, is volgens die slim manne die skroef wat die akkuraatheid beinvloed, maar ek het nie die probleem nie. Het vir my 'n dik loop opgesit, die aksie laat pak en ek staan nie terug vir selfs die RSA manne nie. Die 3de skroef word net ferm vasgetrek en nie nek omgedraai nie.
Die RSA is nie die beste keuse vir 'n jakkals roer nie. Bou jou roer op die Mod. 70.
Groete.
Songdaug

Last edited by Guest on Sun Jul 03, 2011 10:27 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Songdaug
Eks baie bly oor jou reply want ek het 'n Winchester mod 70 nou laasjaar nuut gekoop, 375H&H....
Groete
Eks baie bly oor jou reply want ek het 'n Winchester mod 70 nou laasjaar nuut gekoop, 375H&H....
Groete
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Alwyn, jy gaan die 375 geniet ou maat!
Ek het die 308 by my pa gekry en hy het vir die eerste 5 jaar van sy lewe in my kluis deurgestaan - toe my (geliefde) 243 moes ingaan vir 'n loop vervanging moes ek noodgedwonge met die Mod 70 begin skiet. Ek het geweet dat die Mod 70 veronderstel is om akkuraat te wees, maar het toe eers besig wat 'n lieflike aksie dit is. Tot vandag toe geniet ek elke oomblik met die Mod 70.
Groete.
Songdaug
Ek het die 308 by my pa gekry en hy het vir die eerste 5 jaar van sy lewe in my kluis deurgestaan - toe my (geliefde) 243 moes ingaan vir 'n loop vervanging moes ek noodgedwonge met die Mod 70 begin skiet. Ek het geweet dat die Mod 70 veronderstel is om akkuraat te wees, maar het toe eers besig wat 'n lieflike aksie dit is. Tot vandag toe geniet ek elke oomblik met die Mod 70.
Groete.
Songdaug
Dont tell me, show me......
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Nog 'n 243 man
, ja ek het die pre 64.. Ek kan ooki wag vir hom nie, die koedoes gan lekker val 
Groete
Groete
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Songdaug, skiet jy enige "groot" kalibers?
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Akkuraatheid van Winchester 70 Aksie (nie pre 64)
Goeie aksie en baie akkuraat. My pa het n 264WM op n post 64 gehad wat baie mooi geskiet het -tot sy loop begin klaar raak het.
Ek het self n Mod 70 Pre 64 243win.
Ek het self n Mod 70 Pre 64 243win.