6.5 Creedmoore
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
6.5 Creedmoore
Manne, vriend wil graag n Creedmoore koop. Wat koop hy. Waarde vir geld. Ons hoor graag.
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: 6.5 Creedmoore
Ek sel het die Howa en is baie gelukig met hom.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
6.5 Creedmoore
Hier is n 6.5CM blad wat al die manne hulle geweer fabrikate op het. Meeste gaan vir die Howa. Tikka, Remington en Ruger is ook hoog op die lys. Ek self het ‘n Tikka en die verbaas my elkekeer as ek hom skiet.
Hang maar af waarvoor hy die roer wil gebruik.
Hang maar af waarvoor hy die roer wil gebruik.
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 6.5 Creedmoore
As hy enigsins oorweeg om vir hom 'n custom kolf te doen of om 'n ander kolf op te sit.....dan stel ek voor die Howa. Sneller kan ook met min moeite lekker gestel word.
Moenie die Stainless opsie vat nie....eerder die swarte. Stainless opsie sukkel soms met roesmerkies. Blykbaar agv die tipe finish wat howa gebruik.
Min gewere wat skiet soos 'n Tikka.
Moenie die Stainless opsie vat nie....eerder die swarte. Stainless opsie sukkel soms met roesmerkies. Blykbaar agv die tipe finish wat howa gebruik.
Min gewere wat skiet soos 'n Tikka.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5 Creedmoore
Ek het Tikka, Sako en Howa. Die Howa skiet beter vir die helfte van die geld. Bygese, die slot en aksie op die Howa is nie naastenby so seepglad soos die Tikka/Sako nie. Dit is maar my ondervinding, ander eienaars kan verskil.WicusdP wrote: Min gewere wat skiet soos 'n Tikka.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
6.5 Creedmoore
Ek het n Remington
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/6b267a8c94a6443d834efc4c31d13428.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/052b48829a3fcde7efe00493db0aed32.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/131274bd06f37b1c0dbd841ce145b8b1.jpg

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: 6.5 Creedmoore
Dankie Almal