6mm Creedmoor quickload file
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
6mm Creedmoor quickload file
Goeie dag
Het iemand hier vir my 'n 6mm Creedmoor quickload cartridge file.
My quickload het nie die cal op nie.
Groete
Konrad
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Het iemand hier vir my 'n 6mm Creedmoor quickload cartridge file.
My quickload het nie die cal op nie.
Groete
Konrad
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Praat met oom Tripod, hy het vir my een gemaak.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
hannes66
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu May 24, 2018 6:16 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Ek is ook opsoek na 'n 6mm QL cartridge file.
Kon iemand al regkom?
Kon iemand al regkom?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
More Manne
Dit is baie eenvoudig. Vat die 6mm XC en sit net jou gegewens van jou 6mm CM in. Dit is nou doplengte en dopkapasiteit. Verander die WF na 0.5 en Bob is your Uncle. Hierdie stem baie mooi ooreen met gepubliseerde herlaai data asook die belangrikste, barreltime voorspellings.
Groetnis
Wouter

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Dit het netso vir my gewerk en tensy die manne wat ek gehelp het hulself opgeblaas het ( ek het nog nie weer van hul gehoor nieWouter Roets wrote:More Manne
Dit is baie eenvoudig. Vat die 6mm XC en sit net jou gegewens van jou 6mm CM in. Dit is nou doplengte en dopkapasiteit. Verander die WF na 0.5 en Bob is your Uncle. Hierdie stem baie mooi ooreen met gepubliseerde herlaai data asook die belangrikste, barreltime voorspellings.
Groetnis
Wouter
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Is sulke cheats vir SLR ook?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
GO22
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Apr 10, 2017 7:42 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Wouter baie dankie vir daardie inligting. Ek wil net seker maak, op my Quickload is daar net 'n 6XC Tubb, is dit die een waarvan jy praat waar 'n ou dan net die nodige verander?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Dus net hy daai.GO22 wrote:Wouter baie dankie vir daardie inligting. Ek wil net seker maak, op my Quickload is daar net 'n 6XC Tubb, is dit die een waarvan jy praat waar 'n ou dan net die nodige verander?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Dopkapasiteit vir die wat belangstel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181222/7e8750969b08455b50b93f10b069d316.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181222/7e8750969b08455b50b93f10b069d316.jpg
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Streng gesproke kan jy dan die standaard .243 ook vat en aanpas, of hoe?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Jy kan die die 375 ruger ook gebruikGawie(13mm) wrote:Streng gesproke kan jy dan die standaard .243 ook vat en aanpas, of hoe?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Stuur my 'n eposadres dan stuur ek.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor