Weet iemand dalk waar ek die Quick Load program kan kry ? Ek sien S&O is uit verkoop en weet nie of hulle weer gaan kry nie ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Quick Load program - waar om te kry
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2470
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Quick Load program - waar om te kry
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load program - waar om te kry
Kyk na Google. Neconos verkoop die program, maar versending na RSA is in baie gevalle 'n iets wat alles briek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2470
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Quick Load program - waar om te kry
Dankie oom Marius, dit is juis my kommer dat dit dalk in die pos kan weg raak. Het ook gehoop dat daar dalk iemand anders as S&O is wat die program plaaslik versprei.tripodmvr wrote:Kyk na Google. Neconos verkoop die program, maar versending na RSA is in baie gevalle 'n iets wat alles briek.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Quick Load program - waar om te kry
Ag Johan,jdpretorius wrote:Dankie oom Marius, dit is juis my kommer dat dit dalk in die pos kan weg raak. Het ook gehoop dat daar dalk iemand anders as S&O is wat die program plaaslik versprei.tripodmvr wrote:Kyk na Google. Neconos verkoop die program, maar versending na RSA is in baie gevalle 'n iets wat alles briek.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Jy weet mos, daar is kurses wat jy kan bywoon dan kry jy sommer een mahala
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2470
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Quick Load program - waar om te kry
JPS, ja na al die ander skrywes ek het gewonder of een van die kerels wat hom verniet gekoop het hom nie ook hier verniet gaan weg gee nie 
Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2470
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Quick Load program - waar om te kry
Ek't die terugvoer van NECO gekry toe ek by hulle direk probeer bestel het.
Due to licensing, QuickLOADs in South Africa must be purchased via Safari & Outdoor. They should be in-stock with them within the next week.
Thanks,
-NECO
Ek hoop ook ons Safari en Outdoor friend hier op die forum kan dalk bevestig of help
Due to licensing, QuickLOADs in South Africa must be purchased via Safari & Outdoor. They should be in-stock with them within the next week.
Thanks,
-NECO
Ek hoop ook ons Safari en Outdoor friend hier op die forum kan dalk bevestig of help
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan


