Animalgear
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Animalgear
Ek het op die 18de Januarie 2 items bestel en seker eers 'n week gelede een ontvang. Dis nou amper 5 weke en van die 2de een is daar geen taal of tyding nie. En vanoggend lui die een foon net en die ander een bly beset. Ek het 'n epos gestuur; so kom ons kyk maar of daar 'n antwoord kom. Wees maar versigtig in die tussentyd......
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Animalgear
Wat is alles bestel
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Animalgear
'n Fobus holster en ''serrated knife sharpener".
-
Kalaharijac
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Dec 18, 2018 9:11 am
Re: Animalgear
Dieselfde ondervinding gehad!!!! Wat n teleurstelling.Chevvy SS wrote:'n Fobus holster en ''serrated knife sharpener".
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Animalgear
Ek het hulle ge epos om te hoor of daar voorraad is, ja was die antwoord, item bestel, 3weke later aangedring dat hulle my geld terug betaal. Bly weg!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Animalgear
bly ver weg.....selfde span wat iwarehouse gehad het. 'n week na iwarehouse geknak het was animalgear aan die gang!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Animalgear
Ai Chev, lyk my jy het in n hinderlaag ingestap hier 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD