Goeie middag
Ek het 100 doppe wat ek nie meer gaan gebruik. As ek reg is. Dan is daar 90 win doppe 7 sako en 3 rem doppe.. die doppe dink ek is 6 keer gelaai op nommer 3 of 4 uitgegloei nie 100% seker nie. Die doppe nog baie goed net nie nou skoon nie en het gevuurde slagdoppe in.
As iemand hul wil he moet net self of posgeld betaal of reel vir geleentheid
Groete Fanie Nel
270 win doppe
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: 270 win doppe
Fanie, ek sal hulle graag neem. I stuur vir jou ‘n PM
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 270 win doppe
Hulle is joune
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: 270 win doppe
Dankie ek sal met jou reel
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 win doppe
BandK, van waar is jy ? as jy nog soek het ek 'n paar pmp's wat ek nie gebruik nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: 270 win doppe
Hi JDP - ek is van die noordelike dele van Johannesburgjdpretorius wrote:BandK, van waar is jy ? as jy nog soek het ek 'n paar pmp's wat ek nie gebruik nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 win doppe
As jy dalk n geleentheid Pta Oos se kant toe kry kan ons probeer plan maak. Het so 140 pmp doppe wat 4 keer geskiet is
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: 270 win doppe
Dankie - is dit reg as ek jou in die nuwe jaar kontak?jdpretorius wrote:As jy dalk n geleentheid Pta Oos se kant toe kry kan ons probeer plan maak. Het so 140 pmp doppe wat 4 keer geskiet is
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 win doppe
100%, as dit na die 7de Jan is sal ons net vyn moet belan
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan