Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Fanie Nel wrote:
Manne die varke versprei vreeslik vinnig het nooit varke hier by ons gehad nie, nou skielik sommer 'n pes hier sien hul selfs van tyd tot tyd in die dag in die lande oppad terug van mielies af. Ek in die vrystaat, Excelsior distrik. As ek so kyk sit ons met groot probleem op hande
Groete
Verseker! Varke verniel alles, ons moet hulle getalle in toom hou AS DIT MOONTLIK IS... 'n friend van my jag al baie lank die goed en hy se oor 'n 10 jaar tydperk het hy nog nie rerig 'n daling gesien in hul getalle nie.. Hulle sal altyd hier wees..